Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
LitNet2009-09-04 Hiermee verklaar Koning Webvoet XIV dit verbode om met die verkeerde voet uit die wittebroodsbed te klim!Tannie Koeks VogelsangVerlangekraal
LitNet2009-09-04 Liewe Willa, Mede-trawante, Seksterapeut, KdK en Sue Ewe skielik kan jy niemand op hierdie werf meer vertrou nie. En dit kan maar volmaan wees, ons is nie een daarmee gepla of kinds of uit de oude doos nie, hóór jy, Sue? Terloops, ...
LitNet2009-09-04 Sonder dat sy ooit 'n ongeluk veroorsaak het, was ou tant Marié Brand die waagmoedigste bestuurder op Senekal. In hierdie klein gemeenskap het almal haar bestuursvernuf geken. Sy was al so kromgetrek deur die ouderdom dat sy ...
LitNet2009-09-02 Terwyl jy hier lees, volg die aarde wetsgehoorsaam sy baan om die son soos hy dit al byna vyf miljard jaar lank doen, teen 'n asembenemende 80 000 km per uur met 'n skuins as ("ewige inklinasie van aardas") wat ...
LitNet2009-09-01 Swaeltjie het geskryf: "Oorkant die Vaalrivier is die mense voorwaar agter die klip." Dis nou nadat sy in 'n wit kroeg in Cullinan gaan rugby kyk het en die wit mense se taal haar ore laat tuit het. Hoe het die growwe ...
LitNet2009-08-31 Ek was alleen in die bed toe ek seergekry het, kan jy dit glo? Ek wikkel my snoesig in die warmte in en vat die twee troosdekens met drie vingers van my regterhand vas om dit hoër op te trek. Maar die dekens haak vas, my vingers ...
LitNet2009-08-28 Liewe mej VerloverenNou verstaan ons waarom dokter Poerstamper ewe skielik nie meer hierdie webwerf besoek nie. Volgens vertroulike inligting uit die Instituut het hy baie meer as net sy hande vol met jou. Jy stamp glo jou voetjies en ...
LitNet2009-08-28 Na aanleiding van jou brief: Om van vergewe en vergeet te praat, is maklik, maar dis dikwels net 'n klomp woorde. Ek dink nie die Bybel verwag van mens om iemand te vergewe en dan sommer daarvan te vergeet ook nie. God doen dit wel. ...
LitNet2009-08-28 Liewe Kwien Liesbet, ek lees in die Times dat u sukkel met skurwe hakke en hande. Hier by ons op die plaas is dit ʼn algemene kwaal, veral in die winter. My ou buurman kla juis vanmôre by my dat hy drie keer huil voor hy klaar ...
LitNet2009-08-27 16 jaar oud! Skoolvakansie by Ouma en Oupa op Hartswater. Dit is hier waar ek my groot geskenk gekry het. My Liewe Jesus-sandale!Verlede maand was dit hierdie sandale se mondigwording. 21 jaar oud! 'n Leeftyd van ondervindinge en ...
LitNet2009-08-27 Geagte Ellen B, Ek laat weet net dat ek alreeds ʼn proefkonyn is hier by die Instituut, en reeds goed ingeburger en ingestamp is! Dis ʼn ware voorreg om by die liefde van my lewe te wees. Dokter Poerstamper vervul my volkome as vrou, en ...
LitNet2009-08-25 Dit lyk my jy het nes Swys 'n bloutjie geloop met 'n pyp. Daardie pyp wat hy destyds in Londen gekoop het, is vir my erg verdag. Hy het nie verwys na die maroen Rolls Royce wat altyd voor Dunhill se winkel geparkeer was nie. Daardie jare ...
LitNet2009-08-24 Om te bedel, sit nie in elke ou se broek nie.Dis die helfte van die maand en "Februarie" was nog nooit maklik nie. Al is dit die maand van die liefde, is daar rêrig nie baie wat die rondte doen nie ... ek praat van ...
LitNet2009-08-22 Schnauzie, Om mee af te skop: Ek hoop dit gaan ’n wonderlike en onvergeetlike troue vir jou dogter en jou aanstaande skoonseun wees! Jy het my skoon gaande gehad met jou vertelling oor die paar “oxblood” Florsheim Imperial ...
LitNet2009-08-22 Ek wil die week afsluit deur oor een van my beste kinder-ervaringe en ‘n hunkering te skryf. Die naweek word Kinderfees gehou in die Morawiese Kerke regdeur die land. Voor aan die punt is Elim en Genadendal. En dan gaan dit so van kerk ...
LitNet2009-08-22 Ek besluit een aand ’n paar weke terug om vir ons KFC te gaan koop vir aandete. Dis snerpend koud, die Drive Thru se tou staan amper ’n kilometer ver en ek besluit om sommer die winkel in te hardloop (hardloop oor die koue). Die wit ...
LitNet2009-08-21 Sit gister na werk op die agterstoep en vryf 'n paar baie spesiale skoene blink. My jongste meisiekind trou Saterdag. As ek haar die gangetjie afvat na die kansel van seker een van Pretoria se mooiste kerke, wil ek nie nét ...
LitNet2009-08-20 Sit gister na werk op die agterstoep en vryf 'n paar baie spesiale skoene blink. My jongste meisiekind trou Saterdag. As ek haar die gangetjie afvat na die kansel van seker een van Pretoria se mooiste kerke, wil ek nie nét ...
LitNet2009-08-19 ‘n Vriendin van my het onlangs hierdie pragtige gedig geskryf oor ‘n ma en seun. Omdat dit so mooi is en elkeen met volwasse kinders daarmee kan identifiseer, het ek haar toestemming afgebedel om dit hier te laat plaas. Mag daar ...
LitNet2009-08-18 Op die parkmark Saterdae verkoop die Zimbabwiërs nou hol harte van geroeste doringdraad. Veral vroue koop dit graag. Jy kan glo mooi goed daarin stop. Buurvrou Agter het vir my een present gegee, want sy het twee gekoop. Hare, sê ...