Bokomo-brekfisbrief; 07/09/09: Tim du Plessis sien uiteindelik die lig oor Afrika!

  • 0

 

 

Dis nou al die derde keer dat Tim du Plessis, die liberale joernalis, die lig begin sien! Halleluja! Agteros kom ook in die kraal - al moet hy ook deur die ander se mis daarheen loop. Tim se artikel onder die opskrif " 'n Land van ons en hulle", toon 'n mate van insig in die realiteit van Afrika en die psige van swart en blank in hierdie land. Die geïdealiseerde konsep van die sogenaamde "edele barbaar" het darem teen hierdie tyd ook sy gat gesien, selfs in ultra-liberale (lees: misleide en verdwaalde) kringe.

Tim se terugkeer na die werklikheid in sy artikel kan by hierdie skakel gevind word.

Blou Makou

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top