SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Bokomo-brekfisbrief; 19/09/09: Hoe weet Kaalvoet Jasmyn sy het haar Prins gevind?

LitNet 2009-09-18 Ek het nog altyd gewonder hoe sal ek weet die oomblik van waarheid het aangebreek ...Dat ek die Liefde van my lewe ontmoet het? Liefde in ʼn mansmens verpakte houer.My eie spesiale trouman.Hoe sal ek weet dat ek met hom moet trou? Dat daar nie ...

Bokomo-brekfisbrief; 18/09/09: My Mini

LitNet 2009-09-18 Toe ek vroeër vandag 'n rooi Mini sien ry, presies soos die ene uit my verlede, toe gaan krap ek in my kas met ou diskette en papiere en goed om al my Mini-goeters te soek. Mini's doen iets aan 'n mens! Ek was aan geen ander kar ...

LitNet 2009-09-17 Toe ek vroeër vandag 'n rooi Mini sien ry, presies soos die ene uit my verlede, toe gaan krap ek in my kas met ou diskette en papiere en goed om al my Mini-goeters te soek. Mini's doen iets aan 'n mens! Ek was aan geen ander kar ...

Bokomo-brekfisbrief; 17/09/09: Nog 'n perspektief op die matriekafskeid

LitNet 2009-09-16 Ellen en Ryperd se interessante skrywes oor die matriekafskeid het my laat besef ek het nog ‘n perspektief om by te voeg. My jongste dogter is vanjaar in matriek. Ons swem dus ook op hierdie einste oomblik in die maalstroom wat die aanloop ...

Bokomo-brekfisbrief; 16/09/09: Do you know where the Baxter's live?

LitNet 2009-09-15 As ek haar by enige ander plek sou ontmoet het, sou dit nie so hartseer gewees het nie. Toe ek die vertrek binnegaan, groet ek almal vriendelik. Gewoonlik gaan ek na elkeen en vra hoe dit gaan. Al was ek gedurende die week ook hier, is ek vir almal ...

Bokomo-brekfisbrief; 15/09/09: Ek soek werk, my baas (vir Afrikaan)

LitNet 2009-09-14 So staan ek en Arthur en Hannes en Ivan Jesus en hout kloof. Vir die ryk, verveelde ou spul wittes en bruines en swartes. My arms is seer en my rug pyn. Ek moes hoeka 'n pyp loop aansweis want die verdomde stele wat die Co-op ten ...

Bokomo-brekfisbrief; 14/09/09: Deur die mis

LitNet 2009-09-11 Ons het onlangs die pragtige dorpie, Swakopmund, in Namibië besoek. Bekend vir die wispelturige weer en mistigheid, het ons toe ook eerstehands daarmee kennis gemaak.Party oggende breek die dag helder en windloos aan om dan skaars ...

Bokomo-brekfisbrief; 12/09/09: Matriekafskeid

LitNet 2009-09-11 Dis weer tyd vir die skoolverlaters om uit te sien na die matriekafskeid en alles wat daarmee gepaard gaan. Met die resessie in volle swang kan jy nie help om te wonder of die duisende rande wat so spandeer word, nie beter aangewend kon ...

Bokomo-brekfisbrief; 11/09/09: Melt Myburgh se juweeltjies

LitNet 2009-09-10 Hiermee groet die SêNetters jou - met jou eie tong in die kies woorde!Oor SêNet-briewe:So gou ek die tegniese aspekte onder die knie kry, sorg ek dat die eerste uitgawe soggens om 05:30 sak.Die aantal briewe is vandag so ...

Bokomo-brekfisbrief; 10/09/09: Waarom die onderwys in Suid-Afrika moet slaag

LitNet 2009-09-09 Ek ken daardie kruising by Stellenbosch waarna dr Le Cordeur in sy artikel verwys. Ons ken almal so 'n kruising - kruisings waar elke lyf 'n huis verteenwoordig. Soos die kruise langs die pad ons daaraan herinner dat ons paaie ...

Bokomo-brekfisbrief; 09/09/09: Die geweld van woorde - vir Jelleke Wierenga

LitNet 2009-09-09 In reaksie op my onlangse skrywe merk beide Oom Daan en Oester op dat woorde net so gewelddadig kan wees as enige daad. Hulle is reg: woorde laat soms letsels wat 'n hele leeftyd lank ongenees bly.Soms is die woorde in 'n ...

Bokomo-brekfisbrief; 08/09/09: Swys, om op te hou rook

LitNet 2009-09-07 Hallo, Swys Een van my vriende is ʼn toegewyde en baie toeganglike dominee. Net een kyk in sy oë en mens sien ʼn ondeundheid daarin raak wat jou dwing om eers ʼn bietjie met hom te wil gesels. Jy wil gesels net omdat gesels met ...

Bokomo-brekfisbrief; 07/09/09: Tim du Plessis sien uiteindelik die lig oor Afrika!

LitNet 2009-09-04 Dis nou al die derde keer dat Tim du Plessis, die liberale joernalis, die lig begin sien! Halleluja! Agteros kom ook in die kraal - al moet hy ook deur die ander se mis daarheen loop. Tim se artikel onder die opskrif " 'n Land ...

Bokomo-brekfisbrief; 06/09/09: Koning Webvoet se wet

LitNet 2009-09-04 Hiermee verklaar Koning Webvoet XIV dit verbode om met die verkeerde voet uit die wittebroodsbed te klim!Tannie Koeks VogelsangVerlangekraal

Bokomo-brekfisbrief; 05/09/09: 'n Slang in die gras met Melt en Poerstamper?

LitNet 2009-09-04 Liewe Willa, Mede-trawante, Seksterapeut, KdK en Sue Ewe skielik kan jy niemand op hierdie werf meer vertrou nie. En dit kan maar volmaan wees, ons is nie een daarmee gepla of kinds of uit de oude doos nie, hóór jy, Sue? Terloops, ...

Bokomo-brekfisbrief; 04/09/09: Vrouebestuurders, verkeersligte en verrinneweerde passasiers

LitNet 2009-09-04 Sonder dat sy ooit 'n ongeluk veroorsaak het, was ou tant Marié Brand die waagmoedigste bestuurder op Senekal. In hierdie klein gemeenskap het almal haar bestuursvernuf geken. Sy was al so kromgetrek deur die ouderdom dat sy ...

Bokomo-brekfisbrief; 03/09/09: Kosmiese kataklismes (beroering)

LitNet 2009-09-02 Terwyl jy hier lees, volg die aarde wetsgehoorsaam sy baan om die son soos hy dit al byna vyf miljard jaar lank doen, teen 'n asembenemende 80 000 km per uur met 'n skuins as ("ewige inklinasie van aardas") wat ...

Bokomo-brekfisbrief; 02/09/09: "Agter die klip" beledig my nie

LitNet 2009-09-01 Swaeltjie het geskryf: "Oorkant die Vaalrivier is die mense voorwaar agter die klip." Dis nou nadat sy in 'n wit kroeg in Cullinan gaan rugby kyk het en die wit mense se taal haar ore laat tuit het. Hoe het die growwe ...

Bokomo-brekfisbrief; 01/09/09: Besering opgedoen in die bed

LitNet 2009-08-31 Ek was alleen in die bed toe ek seergekry het, kan jy dit glo? Ek wikkel my snoesig in die warmte in en vat die twee troosdekens met drie vingers van my regterhand vas om dit hoër op te trek. Maar die dekens haak vas, my vingers ...

Bokomo-brekfisbrief; 31/08/09: Mej Verloveren, 'n aanwins vir die mediese wetenskap

LitNet 2009-08-28 Liewe mej VerloverenNou verstaan ons waarom dokter Poerstamper ewe skielik nie meer hierdie webwerf besoek nie. Volgens vertroulike inligting uit die Instituut het hy baie meer as net sy hande vol met jou. Jy stamp glo jou voetjies en ...
Top