SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Bokomo-brekfisbrief; 14/10/09: Onbeantwoorde gebede

LitNet 2009-10-13 Hulle (dis nooit jy, sy of hy nie) sê: "Wees versigtig waarvoor jy wens. Moenie begeer nie; moenie verwag nie." Tog is die verlange na iets of iemand, of ‘n plek of ervaring juis die gom wat die liggaam, gees en hart aanmekaar ...

Bokomo-brekfisbrief; 13/10/09: Jou woord, Jakkie

LitNet 2009-10-12 Uniek. Of eerder twee woorde: Absoluut uniek. Hierdie Suid-Afrika is die land van die toekoms. Met of sonder al ons pyne. Maar as half en half 'n tipe van reisiger is daar een unieke eienskap wat geen ander nasie volgens my het nie: Ons lag. Of ...

Neville Alexander se Roots-Afrikaans

Johannes Comestor 2009-10-12 Taalpolitiek gaan onder die mode gebuk. Tans is dit in die mode by Afrikaanse taalindoenas om ANC-voorbokke soos Mathews Phosa en Neville Alexander nader te trek en hande te vat wanneer oor Afrikaans besin word. Op hierdie manier word ...

Bokomo-brekfisbrief; 12/10/09: Aan Thomas: Die Dans van die Reën

LitNet 2009-10-09 Beste Thomas, Jou brief het my nou laat terugdink aan baie jare gelede, toe ek nog op skool was. Kyk, waar ek skoolgegaan het, was dit wragtig droog. In st 7 het dit nie gereën nie, in st 8 het dit nie gereën nie, in st 9 so ‘n paar ...

Bokomo-brekfisbrief; 11/10/09: Verlore vriendin

LitNet 2009-10-09 Liewe Anna,Ek het verlede week ‘n geleentheid gekry om hierdie kopspelde raak te loop wat ek in ‘n ander leeftyd aan jou beloof het. Ek stuur dit aan jou met liefde en verlange na ‘n vriendskap, voor dit vertroebel geraak deur ...

Bokomo-brekfisbrief; 10/10/09: Muur van herinnering

LitNet 2009-10-09 Muur van herinnering Eerstens, ek is dankbaar dat daar so 'n muur opgerig gaan word. Dit is belangrik om diegene te onthou wat 'n bydrae gelewer het om die land te beskerm teen welke bedreiging ook. Tweedens dink ek dat die muur nie die pad ...

Bokomo-brekfisbrief; 09/10/09: Oester se groenvyejam

LitNet 2009-10-08 Oor jou jam. Praat jy van die heelvyekonfyt wat van die "voorvye" gemaak word? Nie die pap vyejam nie? Jere bra, as dit heelvye is kan ek nie 'n botteltjie of twee by jou koop nie? Dis mos nie meer 'n ding wat mens sommer te koop ...

Neville Alexander se uitstekende referaat

Charl-Pierre Naudé 2009-10-08 In 'n tyd waarin die frekwensie van die oortreffende trap haas "pornografies" geword het - u weet, "verstommend", "grondverskuiwend", "briljant", ensovoorts - is 'n mens sprakeloos vir 'n ...

Bokomo-brekfisbrief; 08/10/09: Tong in die kies

LitNet 2009-10-07 En so boor ek toe olie raak op die net. My eerste besoek aan die webwerf. Hoe absoluut verfrissend, want sien, my mense vertel my dat my gebruik van die woord "moerse" uiters swak taalgebruik, asook swak maniere is. Aikona, dis 'n ...

Bokomo-brekfisbrief; 07/10/09: Ons pragtige land

LitNet 2009-10-06 Ek het nou laas week terug gekom van Johannesburg af, na ek vir tien dae daar was vir 'n werkskursus. Ons was op die 20ste verdieping in die UCS-gebou in Braamfontein. Die lugbesoedeling wat mens van daar bo af sien, is genoeg om mens bang te ...

Bokomo-brekfisbrief; 06/10/09: Terug die verlede in

LitNet 2009-10-05 Ek wou so 'n maand gelede my ervaring met jul deel en jul ook oorval het met foto's wat ek geneem het van my oorle Oupa se plaas daar tussen Cathcart en Queenstown wat ek nou na byna 38 jaar vir die eerste keer weer besoek het. Ek was laas ...

Bokomo-brekfisbrief; 05/10/09: Webvoet, haar paai en Stellenbosch

LitNet 2009-10-02 Noudat ek die opskrif so kyk moes ek seker getik het: garage-paai. Maar dit nou daar gelaat. Terwyl ek so lees van die rustigheid daar langs die Eersterivier dwaal my gedagtes mos nou ook. 'n Lekker terugloop op paadjies van lank terug, miskien ...

Bokomo-brekfisbrief; 04/10/09: Onsterflike liefde

LitNet 2009-10-02 Eish, met eish ja. Dis hoe ek die nuwe geite oppie werf gadeslaan. Nes by ons in Suidwes, waar die tannie al weer moerig agter die osse loop ploeg. Die ou Vaaljapie het sy laaste asem hard en olierig oor haar nuwe voorskoot uitgeblaas, terwyl ek ...

Bokomo-brekfisbrief; 03/10/09: Oor die ouderdom!

LitNet 2009-10-02 Nadine, noudat jy so lekker verjaar en die toutrekkery met Ellen oor die ouderdom, moet ek gou vir jou vertel wat met my gebeur het! Hierdie is op ‘n druppel na, die volle waarheid. Sommige gegewens is effens gewysig om my vrou se geheim te ...

Bokomo-brekfisbrief; 02/10/09: Die nuwe Supreme Court in Londen vat oor by die Law Lords

LitNet 2009-10-01 So stilletjies is merkwaardige veranderinge aan die plaasvind binne die Engelse reg. In 2005 het Tony Blair aangekondig dat Lord Foster die nuwe gebou vir die Supreme Court in Londen sal ontwerp. (Sien die fotogalery van die nuwe hofgebou.) Vir ...

Bokomo-brekfisbrief; 01/10/09: Beste minnaars

LitNet 2009-09-30 Jong ja, ek het Evert se brief gelees en nogal binnepret daaroor gehad. Die meningspeilings is nogal interessant en kan misleidend wees. Ek sien dat die Suid-Afrikaners sesde op die lys is. Ek wonner by my sigselwers wie bepaal die storie nou ...

Bokomo-brekfisbrief; 30/09/09; Ken jy vir Chris Chameleon?

LitNet 2009-09-29 Dis wat ek vir die jongeling gevra het. Hy gee my ‘n vaal kyk. Wat sal dit toe help ek vertel hom die mooi storie van Chris Chameleon wat een van sy orkeslede se oorbel geleen het om vir ‘n blinde vrou ‘n chameleon op haar program ...

Bokomo-brekfisbrief; 29/09/09; Moenie jou verlede Google Earth nie

LitNet 2009-09-28 26°05΄57.50"S, 27°48΄20.24"E: hiér het ‘n geelhoutboom gestaan. Dié was ons spoghuis uit my ma se fairytale soos haar Huisgenoot voorblaaie van Charles en Di tydens die noodtoestand. Ons is op die broodlyn ...

Bokomo-brekfisbrief; 28/09/09; 'n Babadoek vir Erfenisdag

LitNet 2009-09-25 Iewers kan daar dalk ‘n baba rondloop met die naam van Eishkom Khumalo. Of Beurtkrag van der Merwe .... en so aan. En hulle is nou almal ‘n jaar of naastenby daar rond oud. Dit is die gevolg van Januarie 2008 se massiewe ...

Bokomo-brekfisbrief; 27/09/09; Yuri oor Pret in Pretoria

LitNet 2009-09-25 Genade Yuri!Enige iemand wat vir 'n tydperk in sy lewe in die Jakarandastad gebly het sal vir die res van sy lewe mooi herinneringe oor hierdie besonder plek koester. Daar is tog baie gemengde gevoelens en die grootste seerkry in my lewe sal ...
Top