Bokomo-brekfisbrief; 06/11/09: Ma van 'n uitvinder

  • 0

SêNetters kan hul verlustig in die antwoord van Leonard Kleinrock, uitvinder van e-pos, op die vraag wat vir hom die wonderlikste is van sy briljante ontdekking van presies 40 jaar gelede.

Sy antwoord was: Dat my Ma van 90 nou besig is om e-posse te stuur en te ontvang!

'n Moederlike tikkie menslikheid agter die nou alledaagse tegnologie, onder meer van elektronies-geselsende SêNetters!

Jan Maarschalk

(Kort, maar lekker. Mag dit vir almal 'n inspirasie wees! Webvoet)

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top