Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
LitNet2009-10-30 Ek moes nogal lag oor hierdie skets - dis so waar. Ai, lyk my Afrikaners probeer soms net te hard om grênd te wees en dan word die arme kinders met die allervreeslikste name opgesaal. Deesdae is die in ding om die name so 'n Franse ...
LitNet2009-10-30 Maankind, net vir jou. Jammer die jaar het ek gedraai, maar tussen trek, eksamens en werk kon ek iets vir jou afneem. Yuri(Net omdat dit die laaste dag van Oktober is ... So paar kiekies. Webvoet)
LitNet2009-10-29 Kwart oor drie vanoggend word ek wakker gemaak deur 'n sms. Dag toe maar dis weer die donnerse Standard Bank wat hulle "in contact notifications" uitstuur. Standard Bank se idee van "interaktiewe sms kennisgewings" is mos om ...
LitNet2009-10-28 Ek is 'n smulpaap. Ek geniet kos en drank en die samesyn rondom 'n tafel wat kreun van lekkernye. Ek lees al die briewe van Neil en oester en ander oor groenvyekonfyt en gemmerbier en ouma se resepte en melkterte en koeksisters en dan ...
LitNet2009-10-27 Almal is mos bekend met die Blou Dam se nukke en geite. Maar enige seeman moet by homself kan dink as die bergwind die see so plat soos 'n tafel maak dat moeilikheid op pad is. Die glas sal jou ook beduie dat jy jou lyne moet optrek en maak vir ...
LitNet2009-10-26 I really enjoyed reading your interview, particularly the part about how and why you find yourself in London at the moment. It reads like a career rags-to-riches story - a version of The Pursuit of Happyness without the bad hair or door to door ...
LitNet2009-10-23 Neil Kroese se Brekfisbrief het ook my gedagtes laat rol. My ma het van die Sandveld af gekom, van ‘n plaas wat aan die see gegrens het. Mense wat kon kosmaak. Al daai lekker kosse, Neil, dié ken ek ook. Al het ons in die ou Transvaal ...
LitNet2009-10-23 Volgens my was ds JD Kestell - die beroemde "Vader Kestell" - die grootste Kovsie van almal.Kestell was leraar te velde van die Oranje-Vrystaatse magte tydens die Anglo-Boere-oorlog. Hy het nóóit wapen gedra nie. Sy boek wat ...
LitNet2009-10-23 Nie Die Groot Ene en nog minder die seevoël. Nelson is hoe ons hom maar so met die jare saam gedoop het. Soms glip 'n "Madiba!" in maar dis bloot oor die eerste bynaam. Standerd ses met die derde slag met lof geslaag. Nie oor hy ...
LitNet2009-10-23 My ouma is ‘n paar jaar gelede op die rype ouderdom van 91 oorlede. Met haar saam het sy meer as net haar sterk teenwoordigheid weggeneem. So het ‘n skat van sêgoed ewe skielik stil geraak en verlore gegaan. Ek onthou nog sommige ...
LitNet2009-10-22 My ouma is ‘n paar jaar gelede op die rype ouderdom van 91 oorlede. Met haar saam het sy meer as net haar sterk teenwoordigheid weggeneem. So het ‘n skat van sêgoed ewe skielik stil geraak en verlore gegaan. Ek onthou nog sommige ...
LitNet2009-10-21 Gegroet Yuri, Dit is inderdaad 'n hartseerding wat jy hier aanraak. Nie net die gemmerbier per se nie, maar die feit dat al daardie gewoontes en tradisies wat uit soveel liefde en deernis kom totaal en al aan die uitsterf is. Vandag se ...
LitNet2009-10-21 Gegroet Yuri, Dit is inderdaad 'n hartseerding wat jy hier aanraak. Nie net die gemmerbier per se nie, maar die feit dat al daardie gewoontes en tradisies wat uit soveel liefde en deernis kom totaal en al aan die uitsterf is. Vandag se ...
LitNet2009-10-20 Daar is niks wat lekkerder proe as 'n yskoue gemmerbier op 'n snikhete dag nie. 'n Paar ysblokkies, die gemmerbier in die glas en sluk. En die gemmer moet in die keel daardie brandende smaak los. Nou waar kry ‘n mens die beste ...
LitNet2009-10-19 Daar is mos maar net iets aan 'n boek. Dalk is dit die geheimenis wat weggesteek word so tussen die twee omslae. Ek wetie. As ek by mense aankom kyk ek altyd eers of daar boeke is. Dikwels is die naaste wat sommige huishoudings aan 'n boek ...
LitNet2009-10-16 Ellen voeg gevoelskleur en geur by Etienne van Heerden se toespraak. Deur haar belewenis van sy pa se suster so doodgewoon en sonder aanstellerigheid met ons te deel, gee sy as’t ware ʼn ‘geloofsbrief’ vir Etienne. Ons wat hier ...
LitNet2009-10-16 Gedurende ʼn ander eeu (ja! Regtig.) was ons gereelde Sondagskoolkinders. Elke Sondag getrou in die klas, gepoets en gepolish, skoon en netjies want Ma het gekyk. Ons het versies geleer, liedjies gesing, stories geluister, gevroetel en ons ...
LitNet2009-10-16 Jaak, ek lees die VK is glo nou uit die Top 20 mees gesogte plekke om te woon ter wêreld, shaaim huh, het dit nooit eens geweet nie!! Dis seker so dat Londen sy plekke en oomblikke het, maar dis moeilik om verby die lewenskoste te kom ...
LitNet2009-10-16 Dis nou amper ʼn jaar wat ek hier bly. Dele ken ek al goed maar op ander gebiede voel-voel ek maar nog my pad. Vriendin wat al jare hier woon, is baie gewillig om vir my die weg aan te dui. Maar ʼn individualis, ondersoek ek maar op my eie ook. So ...
LitNet2009-10-14 Hoog bo Johannsburg veg millenniums-oue hemelliggame teen die oer-duister, maar die mense van die stad kan dit nie sien nie, want donderwolke het soos grys lykswa-gordyne tussen hulle en die uitspansel toegetrek. Selfs in mooiweer hang die ...