Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
LitNet2009-11-30 Eendag, nie so lank gelede nie, was daar 'n moeder wat haar doopgelofte baie toegewyd nagekom het. Sy het haar kinders Bybelname gegee en hulle in die vrese van die Here opgevoed. Elke oggend en aand is daar met Skriflesing en gebed ...
LitNet2009-11-29 Een van die seuns in ons familie het Asperger-sindroom, en ten spyte van al die drama het die knaap tog 'n sin vir humor. Sy ma laat al haar kinders bid voor hulle gaan slaap, en meneertjie dink toe dis 'n gulde geleentheid om sy wangedrag ...
LitNet2009-11-28 Hoekom is ek so lief vir Sondae? Die dag skyn anders op die Sabbat. Met apologie aan daai seunsband wat ek so haat, sondae skyn-heilig ... Dis asof, Goddank, sommige mense nog die oerboodskap verstaan. Wees rustig. Kalm. Moenie jou upset oor die ...
LitNet2009-11-27 Daar is verskeie mense wat die laaste tyd weer praat oor die verskil tussen die geslagte. Op 'n ligter trant dink ek tog die meisies moet dalk besorgd wees as hulle mans soos hierdie begin optree.Lekker dag meisies (en mans)!Flerrie
LitNet2009-11-26 Ek sit vandag en dink vreeslik aan my ouma, ek het haar so lanklaas gesien, die dat sy op Standerton bly, ek dink ek moet gaan kuier, sommer volgende naweek. Sy is werklik die een mens wat die grootste impak op my lewe gehad het. Sy versinnebeeld ...
LitNet2009-11-25 "... jy moet guts hê, en alles sê voor God. Never mind the judge of die koort van hierdie wêreld, maar voor die Here moet jy erken ..." - Map Jacobs uit Adam Small se Krismis van Map Jacobs. Op die hoek van Andrew Gordon ...
LitNet2009-11-24 Sy het met Blessing op haar rug en 'n tas in elke hand van die bus afgeklim op Park Station. Van Zambië af. In die een tas hulle klere en in die ander 'n industriële naaimasjien. Haar man was reeds ‘n jaar besig om te ...
LitNet2009-11-23 Daar was 'n tyd wat indien dit gemeet kon word, lank gelede was. Tog, indien 'n mens daaraan dink, is dit soos gister. Dit was die dae toe daar nie soveel soorte gemors pap verkoop is nie. En die stapel van die oggend was mieliepap, gemeng ...
LitNet2009-11-22 'n Perfekte dag gebeur selde. As jy wakker word en weet dit gaan mooi wees - als aan die dag gaan uitwerk soos jy dit wil hê.As die lug blou is, die son nie te warm nie, die ligte windjie wat waai net genoeg om jou lyf matig te hou. As ...
LitNet2009-11-21 Vir julle manne wat graag deur die sleutelgat loer.Juffrou tydens seksvoorligting :"Luister maatjies, die lewe en die liefde werk so: Alle seuntjies is met sleuteltjies geskape en alle dogterjies met slotjies. Net een sleuteltjie word gemaak ...
LitNet2009-11-20 Hi Erika, Jy klink vir my na so ‘n "compassionate" persoon. Dankie dat jy namens my opstaan teen Kobus se veroordelings. Ek is so bitter jammer om te hoor van jou seuntjie. Geen ouer behoort ooit 'n kind te begrawe nie. Ek is ...
LitNet2009-11-19 Dawid is sy naam. Boesman is hy. Ek ontmoet hom eensaam en verlate naby die Brandberg, op pad na êrens. Hy vra nie, hy wink nie, hy kyk net. Ek stop."Mirrag, meneer. Meneer het nie dalkies water vir my?"Hy ledig 'n twee liter ...
LitNet2009-11-18 Vanoggend, toe 'n goeie vriendin laat weet sy moet vanmiddag vir 'n ondersoek na haar ginekoloog gaan, onthou ek weer 'n ware storie wat in een van die vrouetydskrifte verskyn het. Dié dame het 'n soortgelyke afspraak gehad, ...
LitNet2009-11-17 SêNetters is stil oor die opspraakwekkende ontdekking van water op die maan. Hier is 'n brief van my in Beeld, en Time se vrystelling:"Water op maan groter as Steyn se wipballe!deur Jan Maarschalk van Linden 2009/11/16 22:33 Hoewel ...
LitNet2009-11-16 Soms breek ons oor naweekaande sommer net uit na 'n lekker pub toe sodat ons nie heelaand by die huis hoef rond te hang nie. TV is nie 'n opsie nie daar ons die laaste TV ongeveer tien jaar gelede weggebring het na die recyling sentrum toe ...
LitNet2009-11-13 Daar is 'n paar dinge wat my die m**r in kan maak, dinge soos 'n taxi wat jou afsny of 'n muskiet wat hier om jou ore sing, daai kleintjies met die zebra-bene en groot stem. Maar wanneer iemand ooglopend hulp nodig het en andere gee ...
LitNet2009-11-13 'n Man strompel by die hospitaal in; vol knoppe, bloed drup by sy ore uit, albei oë blou geswel, 'n nommer vyf gholf-yster om sy nek gevou ... Die dokter wil weet wat gebeur het. Die man vertel: Ek en my vrou het gholf gespeel. Ons ...
LitNet2009-11-13 ... diep in Pretoria se Moot-gebied, is daar nog spesiale mense. Mense uit 'n vervloë tydperk vir wie tyd stil gaan staan het. Dit het ek gister ontdek met 'n besoek aan die gebied. Dit is waar mans nog dink nuts en bolts is 'n ...
LitNet2009-11-12 Ek het die aand 'n vuurtjie teen my een grensdraad opgemerk, en het soontoe gestap om te gaan ondersoek instel na die oorsaak. Daar vind ek toe vir Pancho, 'n ou cowboy wat los werkies doen op die plase in die omgewing. Hy sit langs sy perd ...
LitNet2009-11-11 Eerstens, baie dankie aan almal wat reageer het op my brief oor my ontmoetings met Gilgao. Sekere gebeure in 'n mense se lewe bly jou mos vir altyd by. Ek moes wik en weeg of ek my storie sou vertel. Daar is altyd die moontlikheid dat dit te ...