SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Bokomo-brekfisbrief; 31/01/2010: Oor Simson en die twee pilare

LitNet 2010-01-29 So van Filistyne gepraat:Ek het dikwels gewonder hoe Simson dit reggekry het om twee massiewe tempel-pilare na mekaar toe te trek - selfs met sy nuutgevonde krag van Bo. Vir elkeen wat ook mag wonder, lees gerus hierdie insiggewende artikel. ...

Bokomo-brekfisbrief; 30/01/2010: Cosmos: Carl Sagan

LitNet 2010-01-29 Dis maklik meer as ‘n jaar gelede wat ek by Look 'n Listen, in Cresta se winkelsentrum ingestap het, en by Dave (hul vriendelike en uiters hulpvaardige bestuurder in die Klassieke-afdeling), Mercedes Soosa se Misa Criola, op DVD ...

Bokomo-brekfisbrief; 29/01/2010: Bly of gly

LitNet 2010-01-28 Ag jirretjie tog; hoe nou gemaak? Moet ek bly of moet ek gly? Ek leef dan so lekker hier. Ek drink elke oggend ordentlike espresso by die gallonne; my internet is vinnig; almal is so ordentlik en vriendelik; (byna) almal gehoorsaam die ...

Bokomo-brekfisbrief; 28/01/2010: O goggog!

LitNet 2010-01-27 Liewe Swys en Angus,Dis ook net jý wat sou agterkom dat ek daai woord met 'n hele letter nóg langer gemaak het, Swys! Baie interessant wat die naam beteken, dankie vir die inligting. Dankie ook vir jou ritmies-gevatte ...

Bokomo-brekfisbrief; 27/01/2010: Spoke!!!!!!

LitNet 2010-01-26 OK (sug!). Laat ek begin deur te sê dat ek nog nooit iemand was wat geglo het in spoke nie. Ek het altyd maar gesê "regtig", en hier diep binne gelag. My dogtertjie is nou drie jaar en tien maande oud. Ons is baie bewus van ...

Bokomo-brekfisbrief; 26/01/2010: 'n Moerige Vrystaatse boeretante bestorm Ikeys

LitNet 2010-01-25 In die1960's was daar een ding wat 'n Vrystater nie maklik sou doen nie ... en dit was om Engels te praat. O ja, ons kon dit lees, skryf en verstaan, maar het viervoet vasgesteek as dit by die praatslag kom. Met hierdie gebrek beland ek toe ...

Bokomo-brekfisbrief; 25/01/2010: Ou boeke, enigeen?

LitNet 2010-01-22 Ek wroeg nog so oor wat ek met die LP's moet maak, maar vandag is D-dag. My boekrakke se inhoud moet met vyf-en-twintig persent verminder. Dilemma. Daar is geen manier dat ek al hierdie boeke saam trek nie, maar ook geen kans dat ek ...

Bokomo-brekfisbrief; 24/01/2010: Lojaliteit aan jou vaderland

LitNet 2010-01-22 Met die groot sokker om die draai in Suid-Afrika word daar hier byna daagliks iets oor SA geskryf in een van die koerante of tydskrifte.Een van die koerante wat ek daagliks te lees kry, is 'n gratis koerantjie, Sp!ts, wat op die trems, busse en ...

Bokomo-brekfisbrief; 23/01/2010: Thula-Thula

LitNet 2010-01-22 Na aanleiding van Ludolf Parker se brief en Pouveer se reaksie oor Annalie Botes se boek, het ek gewonder oor die wyse waarop die media belangrike issues onder mense se aandag bring. Dis waar wat Pouveer skryf, hierdie dinge gebeur baie meer as ...

Bokomo-brekfisbrief; 22/01/2010: Die lekka Ingilsman

LitNet 2010-01-21 Oom Otley vertel my dié staaltjie oor hulle wildtuintoer:Sommer met die intrapslag hou ek niks van die Ingelsman wat my kleindogter hier by ons kom aansleep nie. Vir weke al sien ons uit na haar kuiertjie uit London en aan die begin kon ons ...

Bokomo-brekfisbrief; 21/01/2010: Moer toe die vreemde in

LitNet 2010-01-20 Die opskrif van my brief het ek geleen by Johan Bakkes uit sy boekie met dieselfde titel. Dis die woorde wat hy geuiter het toe hy iewers in Afrika aan 'n yskoue plaaslike bier gesit en teug het: "Hier sit ons nou, moer toe die ...

Bokomo-brekfisbrief; 20/01/2010: 'n Christen-horlosie

LitNet 2010-01-19 Na 'n lang gekuier by die plaaslike kroeg, nooi 'n dronkie sy drie pêlle uit om nog vir oulaas 'n loopdop by hom te kom drink. Sukkel-sukkel bereik hulle al kruipende sy woonstel op die sewende verdieping. In sy sitkamer vergaap ...

Bokomo-brekfisbrief; 19/01/2010: So word 'n Spaanse politikus toe Bin Laden

LitNet 2010-01-18 Daar het omtrent 'n kabaal ontstaan nadat die FBI 'n foto van 'n gesiene Spaanse politikus gebruik het vir 'n foto-montage om Bin Laden te laat "verouder" (sien hier).En dan will die Amerikaners hê mens moet ...

Bokomo-brekfisbrief; 18/01/2010: In ruil vir Kestell: Rilke en sy muse

LitNet 2010-01-15 Hallo Webvoet, Dankie vir die Bokomo-boekbewys vir my Kestell-brief. Sou al vroeër dankie gesê het as ek iets daarvoor te wys gehad het! Is nou baie ingenome met my aankopie: die briefwisseling tussen Rainer Maria Rilke en Lou ...

Bokomo-brekfisbrief; 17/01/2010: The Holy Foreskin (Lament)

LitNet 2010-01-15 Die stukkie waarna ek wil verwys gaan soos volg: As Catholic scholar James Bentley wrote of Holy Family curios: "None, however, ranks in absurdity with the cult of ... the Holy Foreskin." There's only one reference to ...

Bokomo-brekfisbrief; 16/01/2010: Stilte ....

LitNet 2010-01-15 Vanoggend dink ek oor STIL WEES. Om 'n boek te lees (of te skryf) moet ek stil wees. Om 'n konsert, 'n verhoogstuk of 'n fliek te kyk, moet ek stil wees. Bybel lees vra ook stilte. So ook gebed en meditasie. Net om te kyk na 'n ...

Bokomo-brekfisbrief; 15/01/2010: Laat daar straf wees

LitNet 2010-01-14 Daar is drie woorde wat elke kind vrees. Dis drie woorde wat die einde wat sy of haar kinderlike onskuld van speel en lag beteken - 'n vonnis wat elke jaar wag."Terug skool toe."En boeta, van vergeet is daar geen kans nie, want sodra ...

Bokomo-brekfisbrief; 14/01/2010: Ons Molnasie

LitNet 2010-01-13 Ek het die afgelope vakansie die pad gevat en in totaal meer as 5 000 kilometer deur Botswana, Namibië en Suid-Afrika gereis. Dit was 'n absolute voorreg om die skoonheid en rustigheid van ons twee buurlande te ervaar. My reis het afgeskop ...

Bokomo-brekfisbrief; 13/01/2010: Vir die Sê-netters

LitNet 2010-01-12 Kobus het nou sy moer gestripWant Wouter se waarheid maak so bietjie seerAingeal reel vir hom ‘n lekker tripSodat hy rustig van wicca kan gaan leerHoender dink Iemand praat met homSy buurman se voorland is dalk ‘n bomOom ...

Bokomo-brekfisbrief; 12/01/2010: As 'n ronde tafel kon praat ...

LitNet 2010-01-11 Sou hy vertel van 28 jaar en tien huise. Van gesinsaandetes, waar elkeen sit waar hy wil en opgewonde vertel van hulle dag. Die tafel sal vertel dat dit om hom is waar die slegte gewoonte begin het. Die neiging van almal om gelyk te praat. Die ...
Top