Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
LitNet2010-03-10 Maties en Ikeys het intervarsity gehad toe dink ek so aan hierdie ware storietjie. Laat dit vir ons ‘n les wees. KoshuisrugbyKoshuisrugby was 'n baie groot en ernstige saak by JBM Hertzog UOVS - baie belangriker as die akademie. Ernstige ...
LitNet2010-03-09 Sondagmiddag so skuins na my eerste koppie koffie vir die dag. Ek sit en dink aan my lewe so jaar of wat gelede. Ek het nog altyd geglo aan Lewens-wiele-wat-draai en sewe vet jare wat na sewe maer jare volg. Ek het altyd gewonder hoekom is dit so ...
LitNet2010-03-05 My ou maatjie, jou ontydige dood het my baie onkant gevang. Ek kan nog nie glo jy is nie meer hier nie. Ek en jy het een van daardie besonderse vriendskappe gehad, wat min mense op kan roem. Al was ons net kinders, ek het nooit daarna, tot vandag ...
LitNet2010-03-05 ... die keer in die diaken se huis. Die diaken het destyds, toe ek nog in Valhalla gebly het, altyd laaste by my verbygekom want dit was naby sy huis en dan het ons ‘n paar biere gedrink en gesels oor alles en nog wat. Elke keer as hy klaar ...
LitNet2010-03-05 Om 4 seuns oor die diepere dinge van die lewe te leer het mens ‘n sin vir humor nodig. Besmoontlik sommer met die res van die lewe ook!! SeksvoorligtingMy vier seuns het hulle totale lewensvoorligting gekry by wyse van 'n gelykenis - ...
LitNet2010-03-04 2010-versugtingas alles net Afrikaans was,ons leef- en liefwêreld, Afrikaas Afrika maar net verstaan't,hoekom Mens Paradys uit moes gegaan'tas Mens net mede-Menslikheid kon herwin,Liefde, Respek teenoor elk Een sou wou bewyssou'k ...
LitNet2010-03-03 Ry vanmiddag by 'n toneel verby, en dit het nogal herinneringe teruggebring. Poliesvan het 'n Taxi afgetrek. Met 'n paar manne in. En toe stop daar sommer nog twee taxis om self uit te vind wat aangaan. Onmiddellik het jy 'n ...
LitNet2010-03-01 'n Jong man stap die apteek binne. Hy vra die vriendelike apteker vir 'n kondoom met die verduideliking dat sy meisie baie mooi is, en miskien wil sy iets van hom hê. By die deur draai die jong man skielik om en vra die apteker vir ...
LitNet2010-02-26 Het vandag 'n staaltjie gehoor wat ek graag met julle wil deel.My skoonsuster en haar man neem gereeld met vakansietye kinders van die kinderhuis in. So het hulle Desember 'n vyfjarige outjie by hulle gehad en soos gewoonlik hul bes gedoen ...
LitNet2010-02-26 Soms hoor mens die uitdrukking: "Wat as ..." en ander kere word gesê; "Ek wens ..." Dis mos versugtings wat daarop dui dat die persoon wat so sê, omstandighede anders wou gehad het. En toe ek aan hierdie ...
LitNet2010-02-26 Ek sit nog so met groot binnepret oor Vega se brekfisbrief-juweeltjie toe vind ek dié een in die pos. Natis in Windhoek Special Permit for a Fork Lift!!! Dit reën heerlik.Liefhewwende,Outoppie
LitNet2010-02-25 ... hierdie keer uit die Tweede Wêreldoorlog. Destyds, toe ek by SAW en Seuns was (14 Veld, artillerie) gesels ek met ‘n anders-as-my-kleur-ige wat gedurende die Tweede WO in die, soos hy dit noem, Entertainment Corps, in die ...
LitNet2010-02-24 Met betrekking tot die gekarring oor evolusie en Waar-die-son-nie-skyn-nie. Toe lees ek die ware storietjie opgeteken in my anale ... en besef dat daar wragtig niks nuuts onder die son is nie.Vanmelewe se "Afrikanerkommingeid" is nou ...
LitNet2010-02-23 Ek het al dikwels gewonder of daar 'n sindroom bestaan waaraan mense ly wat woorde of name verkeerd sê. My pa (88) is 'n baie slim man en hy het 'n geheue wat my laat simpel voel. Die probleem is, hy spreek name so bietjie ...
LitNet2010-02-22 Ek dra nie veel by op LitNet nie, maar lees dit graag en ek moet erken party dae kan ek nie glo hoe party mense mekaar niks gun nie, nie eers 'n opinie nie ... Ek werk in 'n personeelagentskap in Londen. Ons is 'n klein onafhanklike ...
LitNet2010-02-19 Beste Ninjavoet,Ek sal maar eerder my opinie in properse Afrikaans probeer lug, want my zef-taal is nie juis so "p@@s" - cool soos die Ninja s'n nie. Go Ninja! Ek het aanvanklik 'n hartstilstand gekry toe ek "Enter the ...
LitNet2010-02-19 Zabalaza nou al aan flarde, flenters,net skerwe oor van vryheidsvegters se NDR,val ons struggle-aktiviste plat, op'l strydroskniege,bid'l, onverstaanbaar uit-duim-gesuig verhaal van kapitaal,kanala, lat kapitalis se kind, tog nettie paal ...
LitNet2010-02-19 Anton se brekfisbrief het my weer laat dink ... en dis nogal party dae moeilik vir hierdie blond ... :-) Ons is so eenders en tog so anders. Daar is verseker die gemeenskaplike faktore wat ons almal mateloos irriteer. Om net ‘n paar te noem ...