SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Bokomo-brekfisbrief; 09/05/2010: Die shocking groen veer

LitNet 2010-05-07 My hart voel vanaand soos een van daai buite tafeldoeke met die metaalknippies. Dit keer dat die wind die tafeldoek net heeltemal wegwaai. Op hul eie sou ek al die emosie kon verwerk. Maar daar is 'n knippie vir my een broer. 'n Knippie vir die ...

Bokomo-brekfisbrief; 08/05/2010: Sluip-skrywes

LitNet 2010-05-07 Ek is baie bly ons praat nou openlik oor die skelm e-posse wat van tyd tot tyd via Webvoet hier op die werf afgestuur en ontvang word. Die rede? Dit help my nogal baie, want ek is bietjie agter met my korrespondensie en nou ...

Bokomo-brekfisbrief; 07/05/2010: Balloon

LitNet 2010-05-06 Sy het haarself so genoem. Want as mens haar gevra het hoe dit vandag gaan het sy beduie: "Nee, ek is soos 'n balloon. Elke keer wat julle my sien is ek groter". En so het die mense haar later genoem, al was haar naam Mienie Britz. Met 'n Z, nie ...

Bokomo-brekfisbrief; 06/05/2010: Skoolnurses

LitNet 2010-05-05 Kyk, vir iemand wat nooit lief was vir skool nie (te veel aangejaag en logies daarna te veel pak gekry - my heel laaste dag op skool het Bal my ses gegee. Weeeel, ek het dalk gesoek daarvoor) is daardie besoeke een van die goete wat ek verpes het. ...

Bokomo-brekfisbrief; 05/05/2010: As almal ver is …

LitNet 2010-05-04 My pa druk laas week die boek onder my neus …"jy al gelees mys (kort vir meisiekind)?" Ek blaai so bietjie deur, sien bekende name van gunsteling skrywers en beloof om bietjie daarna te kyk. Die naweek van reën en alleen dryf my boeke ...

Bokomo-brekfisbrief; 04/05/2010: Hein

LitNet 2010-05-03 Klein mannetjie. Skraal met dik brilglase. Die lyne van die lewe hard en duidelik op sy gesig afgeteken. Want as die lewe nou eenmaal iemand harde houe toegedien het was dit vir hierdie man. Ek wil nie te veel persoonlike dinge praat nie, maar ...

Bokomo-brekfisbrief; 03/05/2010: Die Piete

LitNet 2010-04-30 Elke plek het mos maar sy Piete. Dit is beter om liewer nie spesifieke name te noem nie, maar ons weet mos want ons weet almal van 'n Piet-familie. Of soms is ons self deel van een. Hier in ons geweste is 'n paar Piet-families en ek wonder soms ...

Bokomo-brekfisbrief; 02/05/2010: lastige las

LitNet 2010-04-30 hierie las is glattie lekker, laat my staatmaak op ‘n wekker, op selfoon, mikrogolf, PC, bestraling, op ooglopend’ besoedeling van leefterrein, laat my olie-, diesel-, petroldampe atmosfeer instuur, laat my gedweë kniel langes ...

Bokomo-brekfisbrief; 01/05/2010: Dok T se teorie, Gina

LitNet 2010-04-30 Dok T is nie net die beste dokter nie, hy is ook nie net 'n legende nie, hy is ook 'n MENS. Iemand wat te veel nonsense opgevreet het om nog steeds sonder om lang vrae te vra elke dag sy mens tot diens te wees. In kort: Daar is te min mense soos ...

Bokomo-brekfisbrief; 30/04/2010: Mediese Reps

LitNet 2010-04-29 Ons GP’s in die platteland en in die stede is wonderlik bevoorreg om gediens te word deur die mooiste dametjies wat medisyne bemark en verkoop. Hulle is ‘n heerlike bron van inligting en skindernuus en uitgesoek en opgelei om met alle ...

Bokomo-brekfisbrief; 29/04/2010: Lampies en kaggels en dinge

LitNet 2010-04-28 Oester se brief oor die lampies en Listers en goeters het my ver laat terugdink aan my kinderjare op Elliot. Die dorpie het sy eie kragstasie gehad op die draai anderkant die rivier. Saans, as ek moeg geloop was deur die stofstrate en gaan slaap, ...

Bokomo-brekfisbrief; 28/04/2010: Aambeie

LitNet 2010-04-28 So sit ek toe vanoggend en niks doen in die spreekkamer en begin myself jammer kry – waar sal die geld vir die Kombi se tweede nuwe enjin in drie maande, vandaan kom? Besluit ek om eerder ’n koerant te gaan koop en by die nuwe ...

Bokomo-brekfisbrief; 27/04/2010: Cadac, Alladin, Lister en Price's

LitNet 2010-04-27 Getroue staatmakers. Lank voor Eskom nog behoorlik op dreef was het hierdie manne en manninne lig, warmte en krag verskaf. Lank voor neonligte het Alladin met sy eenvoudige lampolie-konsep die nag bietjie makliker gemaak. Cadac en Alladin ...

Bokomo-brekfisbrief; 26/04/2010: Johannesburg, persoonlik - Oester en FB

LitNet 2010-04-23 Oester se brief oor die huidige stand van sake in Johannesburg en FB se antwoord daarop, het my laat dink oor my eie gevoel vir Johannesburg. Ek woon aan die westelike kant van ...

Bokomo-brekfisbrief; 25/04/2010: onmenslikheid van ons mensdom

LitNet 2010-04-23 sonder intellektueel insig tot Gods Helder Visie,sonder Sy Spiritueel Bloudruk vir Rewolusie,verlies van Gewete histories, amnesioties vergete,mens nie meer naastenby algemeen-beskaafd ‘Mens’,nie as sy-‘n-hy ewemens so ...

Bokomo-brekfisbrief; 24/04/2010: Parlement

LitNet 2010-04-23 Ek sit weer so bietjie en dink nou die dag en wonner of iemand al ‘n parlement saamgestel het oor die LitNetters en die persone waaroor geskryf word. Indien wel, hier is my verkorte weergawe. President. Julius Malema. Hy vattie nonsens van ...

Bokomo-brekfisbrief; 23/04/2010: Karma

LitNet 2010-04-22 Ek glo mos onwrikbaar in daardie ding vanGee en jy sal Ontvang,Law of Threefold, of hoe jy dit ook al vir jouself formuleer. Karma. As jy aanjaag, kry jy 'n klap uit 'n ander oord. Ek spot maklik daaroor, maar as jy uit jou hart uit ...

Bokomo-brekfisbrief; 22/04/2010: Celsus en sensuur

LitNet 2010-04-21 Die christelike godsdiens het as 'n sekte van die tradisionele Joodse godsdiens ontstaan. Destyds was daartalle soortgelyke sektes. Baie Jode het genoeg van die geskiedenis geweet ombonatuurlike aansprake deur en oor Jesus te verwerp. ...

Bokomo-brekfisbrief; 21/04/2010: Die saligheid van 'n Mauritius wittebrood ....

LitNet 2010-04-20 Sand, son en see, wortelboomwoude, suikerriet en rum. Mauritius is ‘n paradys sinoniem met luilekker stranddae waarin pasgetroude paartjies tropiese gemarineerde drankies deur ‘n strooitjie opslurp terwyl die son kyk of hy deur die ...

Bokomo-brekfisbrief; 20/04/2010: Wonderwerke gebeur nog

LitNet 2010-04-19 Onlangs het 'n man hier vertel van hulle African Gray wat weggevlieg en wat hulle later by die agterdeur aangetref het. Wel, 'n soortgelyke voorval het ons vandag (Sondag) getref. Ons sit almal by die agterdeur en Rocka sit soos gewoonlik op ...
Top