Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
LitNet2010-04-16
Hierdie storie het ek 6 jaar gelede aan LitNet gestuur na my eerste Oppikoppi ervaring op die ouderdom van 39. Ek lees dit vandag weer met heimwee en deel dit graag met die wat al daar was en die wat nog wil gaan … Dalk sien ons mekaar weer ...
LitNet2010-04-16
Dagsê Oester,
Jou lekker brekfisbrief oor Eddie het my laat terugdink aan skooldae, toe 'n 50cc motorfiets die grootste was wat jy 'n lisensie kon voor kry op 16. Daai goed het mos kwaai getrek in eerste en tweede rat, in derde, vierde en vyfde ...
LitNet2010-04-16
Een aand, laatnag eintlik, was op my Suz 1100 GSX op pad vanaf Upington terug na die Vaaldriehoek toe, het besluit om presies middernag weg te spring, fokkol geslaap nie, maar darem nugter.
Die eerste stuk pad vanaf Upington tot Olifantshoek is ...
LitNet2010-04-15
Â
Eddie is wat ons sou noem 'n bedorwe klein twak. Ma dood destyds kort na, maar nie direk agv die Laingsburg se vloed nie, oorlede. Al beduie sy pa dat die vloed hom met 'n pappe baba gelos het.
Eddie het basies soos 'n klein Lord grootgeword. ...
LitNet2010-04-14
Dis iets wat groot manne in die wêreld van ouds gemesmeraais het en wat die meerderheid manne huidig nog dronkslaan.
Ons hoor oubaas Sigmund Freud se verwondering toe hy verklaar: "The great question that has never been answered, and which I ...
LitNet2010-04-13
Vanoggend het soos enige ander ene begin. Al moes ek agtuur my hond by die veearts hê vir ‘n operasie, het ek gedink ek sal dit nog maak om halfnege by my oefenklas te kom. Sê wie? Die hele dorp se gediertes is vanoggend ...
LitNet2010-04-12 Vega, ek het jou brief geniet. 'n Paar goed het jy nie gesê nie, wat hier by ons aan die orde van die dag is. Die meeste winkels maak toe oor die middag; as jy van die plaas af dorp toe kom, moet jy óf sorg dat jy 1nm klaar is, ...
LitNet2010-04-09 Ek bly nou twee en 'n half maande op 'n dorpie sonder ‘n robot. Sovêr het 'n paar dinge my opgeval. Die haarstyle het vasgehaak in die tagtigs. Hier het ek al meer mans met mullets gesien en vroue met gepermde hare en ...
LitNet2010-04-09 Die Kalahari-mense se taalgebruik is omtrent soos die van die Namakwalanders - baie sterk gekruie. Sedert my aankoms hier is dit vir my sooooooo snaaks. Eendag toe preek ons nuwe domineetjie dat hy nog nooit sulke sterk Afrikaans gehoor het nie- is ...
LitNet2010-04-09
Frans Soff en Anton Van Wouw het die Vrouemonument ontwerp. Let wel, die Vrouemonument is op 16 Desember ingehuldig.
Die Vrouemonument het 'n spesiale metaalkap op sy piramiedetop, om sonstrale te kan weerkaats. Volgens Wikipedia was 'n obelisk ...
LitNet2010-04-08 Vanaand dink ek aan oumenskontrepsies soos stil-stil deur oupa aan my vertel op my sestiende verjaarsdag. Die dag wat 'n seun veronderstel is om 'n man te word - dink ek tot vandag toe.Oupa het my eenkant onder die moerbeiboom geneem, sy ...
LitNet2010-04-07 Nadine vra waar ons was toe Eugene vermoor is of was dit; waar was ons toe ons gehoor het? Nietemin, ek en my wyse man was vir die eerste keer in ons lewe Kgalagadi Oorgrenspark toe. Vir 4 dae selfone afgeskakel en in die wildernis rondgery. Wat ...
LitNet2010-04-06 Volgens die Huisgenoot en Rapport het my planete, komete en mane in ‘n swart gat gedonner ... daarom moet ek hierdie week wakker slaap ...Die eerste teken van ernstige sake was Maandag oggend se tweede pasiënt wie in die teenwoordigheid ...
LitNet2010-04-01 Oupa was 'n penkop in die rebellie en is saam met genl Kemp tot teen die Suidwesgrens gejaag deur regeringsmagte.Een middag vra generaal Kemp vir oom Klasie (Siener) om ‘samblief met die manne oor God's woord en rook te praat ...
LitNet2010-04-01 Om student te kon wees destyds in Pretoria het veel meer behels as om net agter die boeke te sit. Daar was mos vele gate waar jy kon deurnag en plekke waar jy , wel kon ontspan. En Sunnyside was so 'n plek gewees wat nie gevra het wie jy is of ...
LitNet2010-04-01 "Moses is of memory, Akhenaten is of history" - Moses the Egyptian: The Memory of Egypt in Western Monotheism, deur Jan Assmann. Hieronder 'n foto van Nefertiti, Moses (Christus-Horus) se mooi Afrikanervrou.Die oorspronklike ...
LitNet2010-04-01 noulat my g'weer ing'handig's,ná soveel jaar se grensdiens-operasies,noulat'k weer amper normaal dink,anti-‘ras', uit Broederbond amnesie-greep,probeer'k struktuurgeweldstorm stuit, wil nie sommer waarde van ...
LitNet2010-04-01 ... dankie! Mag Jesus Christus, die Opperste van alle dimensies, ons almal se harte vernuwe in Sy liefde en genade. Hindoe-Moslem-Katolieke-groete,Cornelius Henn
LitNet2010-03-30 Visarend: Amen, en nogmaals amen!! Wat van 'n Bedford? 'n Groep manne wat dreunsang as die grawe ritmies beweeg? Of nog beter: Wat van die sang van vroue saans as hul van die waters op pad is? Dan is daar logies die jakkals wat ...
LitNet2010-03-29 George was die Griek van die kafee op die hoek. Hy het 'n kafee gehad by Heila Place in die sakegebied van Randburg. Hy het hard gewerk en daar was nie kans vir vrou vat nie. Sy woonstel was bo-op die kafee en daar het hy sy lewe lank gebly. ...