SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Bokomo-brekfisbrief; 24/09/09; Gister, vandag en mÔre, oester

LitNet 2009-09-23 Saam met jou kan ek ook op die "bandwagon" klim en halleluja liedjies sing oor wat my volk - die Afrikaners - in die verlede vermag het teen die natuur en menslike oormagte.Maar wil ek?Ook kan ek al die onkunde en dwaashede van die ...

Bokomo-brekfisbrief; 24/09/09: 'n Boereoorlogstorie

LitNet 2009-09-23 Ek het onlangs PG Du Plessis se roman, Fees van die Ongenooides gelees. Aanvanklik was ek maar bra skepties. Was regtig nie lus om nog 'n roman oor die Tweede Boereoorlog te lees nie. Maar toe vang die boek my. Amper onverhoeds. En dis beslis ...

Bokomo-brekfisbrief; 24/09/09; Gister, vandag en mÔre is alles dieselfde, oester

LitNet 2009-09-23 Saam met jou kan ek ook op die "bandwagon" klim en halleluja liedjies sing oor wat my volk - die Afrikaners - in die verlede vermag het teen die natuur en menslike oormagte.Maar wil ek?Ook kan ek al die onkunde en dwaashede van die ...

Bokomo-brekfisbrief; 23/09/09; My taal my gom my daarwees; my menswees

LitNet 2009-09-22 Daar was eens op ‘n tyd ‘n gom wat in Afrikaans uitgevind is. Ek dink die naam was Vasvat of so iets. Later is daar gesê ‘hulle' het Vasvat uitgekoop omdat dit te goed was en alle ander gom uit die mark sou presteer. Ek ...

Bokomo-brekfisbrief; 21/09/09: Oorie paddavloek, Ellen

LitNet 2009-09-18 Ellen,Ek sou graag jou suster - en natuurlik die paddas - te hulp wou snel. Ek's glad nie bang vir vratjies (of hare of goete) oppie hanne nie. Ongelukkig kan ek nou nie. Hulle te hulp snel nie, bedoel ek. Vir Jozi is ek so allergies as ...

Bokomo-brekfisbrief; 20/09/09: Vergeet van die lotto!

LitNet 2009-09-18 Meeste van ons probeer seker maar so dan en wan, om die ontwykende lotto te wen. Maar vandag het ek (myns insiens) die boeke-lotto gewen. Toevalligheid was die oorsaak dat die geluk by my kom draai maak het. Moenie verbaas wees as ek dalk nie baie ...

Bokomo-brekfisbrief; 20/09/09: Vergeet van die lotto!

LitNet 2009-09-18 Meeste van ons probeer seker maar so dan en wan, om die ontwykende lotto te wen. Maar vandag het ek (myns insiens) die boeke-lotto gewen. Toevalligheid was die oorsaak dat die geluk by my kom draai maak het. Moenie verbaas wees as ek dalk nie baie ...

Bokomo-brekfisbrief; 19/09/09: Hoe weet Kaalvoet Jasmyn sy het haar Prins gevind?

LitNet 2009-09-18 Ek het nog altyd gewonder hoe sal ek weet die oomblik van waarheid het aangebreek ...Dat ek die Liefde van my lewe ontmoet het? Liefde in ʼn mansmens verpakte houer.My eie spesiale trouman.Hoe sal ek weet dat ek met hom moet trou? Dat daar nie ...

Bokomo-brekfisbrief; 18/09/09: My Mini

LitNet 2009-09-18 Toe ek vroeër vandag 'n rooi Mini sien ry, presies soos die ene uit my verlede, toe gaan krap ek in my kas met ou diskette en papiere en goed om al my Mini-goeters te soek. Mini's doen iets aan 'n mens! Ek was aan geen ander kar ...

LitNet 2009-09-17 Toe ek vroeër vandag 'n rooi Mini sien ry, presies soos die ene uit my verlede, toe gaan krap ek in my kas met ou diskette en papiere en goed om al my Mini-goeters te soek. Mini's doen iets aan 'n mens! Ek was aan geen ander kar ...

Bokomo-brekfisbrief; 17/09/09: Nog 'n perspektief op die matriekafskeid

LitNet 2009-09-16 Ellen en Ryperd se interessante skrywes oor die matriekafskeid het my laat besef ek het nog ‘n perspektief om by te voeg. My jongste dogter is vanjaar in matriek. Ons swem dus ook op hierdie einste oomblik in die maalstroom wat die aanloop ...

Bokomo-brekfisbrief; 16/09/09: Do you know where the Baxter's live?

LitNet 2009-09-15 As ek haar by enige ander plek sou ontmoet het, sou dit nie so hartseer gewees het nie. Toe ek die vertrek binnegaan, groet ek almal vriendelik. Gewoonlik gaan ek na elkeen en vra hoe dit gaan. Al was ek gedurende die week ook hier, is ek vir almal ...

Bokomo-brekfisbrief; 15/09/09: Ek soek werk, my baas (vir Afrikaan)

LitNet 2009-09-14 So staan ek en Arthur en Hannes en Ivan Jesus en hout kloof. Vir die ryk, verveelde ou spul wittes en bruines en swartes. My arms is seer en my rug pyn. Ek moes hoeka 'n pyp loop aansweis want die verdomde stele wat die Co-op ten ...

Bokomo-brekfisbrief; 14/09/09: Deur die mis

LitNet 2009-09-11 Ons het onlangs die pragtige dorpie, Swakopmund, in Namibië besoek. Bekend vir die wispelturige weer en mistigheid, het ons toe ook eerstehands daarmee kennis gemaak.Party oggende breek die dag helder en windloos aan om dan skaars ...

Bokomo-brekfisbrief; 12/09/09: Matriekafskeid

LitNet 2009-09-11 Dis weer tyd vir die skoolverlaters om uit te sien na die matriekafskeid en alles wat daarmee gepaard gaan. Met die resessie in volle swang kan jy nie help om te wonder of die duisende rande wat so spandeer word, nie beter aangewend kon ...

Bokomo-brekfisbrief; 11/09/09: Melt Myburgh se juweeltjies

LitNet 2009-09-10 Hiermee groet die SêNetters jou - met jou eie tong in die kies woorde!Oor SêNet-briewe:So gou ek die tegniese aspekte onder die knie kry, sorg ek dat die eerste uitgawe soggens om 05:30 sak.Die aantal briewe is vandag so ...

Bokomo-brekfisbrief; 10/09/09: Waarom die onderwys in Suid-Afrika moet slaag

LitNet 2009-09-09 Ek ken daardie kruising by Stellenbosch waarna dr Le Cordeur in sy artikel verwys. Ons ken almal so 'n kruising - kruisings waar elke lyf 'n huis verteenwoordig. Soos die kruise langs die pad ons daaraan herinner dat ons paaie ...

Bokomo-brekfisbrief; 09/09/09: Die geweld van woorde - vir Jelleke Wierenga

LitNet 2009-09-09 In reaksie op my onlangse skrywe merk beide Oom Daan en Oester op dat woorde net so gewelddadig kan wees as enige daad. Hulle is reg: woorde laat soms letsels wat 'n hele leeftyd lank ongenees bly.Soms is die woorde in 'n ...

Bokomo-brekfisbrief; 08/09/09: Swys, om op te hou rook

LitNet 2009-09-07 Hallo, Swys Een van my vriende is ʼn toegewyde en baie toeganglike dominee. Net een kyk in sy oë en mens sien ʼn ondeundheid daarin raak wat jou dwing om eers ʼn bietjie met hom te wil gesels. Jy wil gesels net omdat gesels met ...

Bokomo-brekfisbrief; 07/09/09: Tim du Plessis sien uiteindelik die lig oor Afrika!

LitNet 2009-09-04 Dis nou al die derde keer dat Tim du Plessis, die liberale joernalis, die lig begin sien! Halleluja! Agteros kom ook in die kraal - al moet hy ook deur die ander se mis daarheen loop. Tim se artikel onder die opskrif " 'n Land ...
Top