SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Bokomo-brekfisbrief; 28/07/09: Swart arbeid (ken jou storie)

LitNet 2009-07-27 Nou die dag stuur iemand vir my ʼn storie wat op ʼn Australiese radiostasie uitgesaai is.Die man en vrou besoek ʼn kunsgalery in Skotland. Hulle sien toe ʼn skildery van drie swart mans (African Americans) nakend op ʼn bankie sit. Die ...

Bokomo-brekfisbrief; 27/07/09: Die walvis wat tot in Bloem geswem, en op pad 'n pienk olifant ontmoet het

LitNet 2009-07-24 Piet is nie sy regte naam nie so ek noem hom maar Piet. Sy regte naam klink so na aan Piet dat dit net so wel Piet kan wees. Ewenwel.Verkoopsbestuurder. As kind sekerlik 'n nagmerrie in enige klaskamer. Hiperaktief en 'n ...

Bokomo-brekfisbrief; 26/07/09: My man se vriend, Ahmed Jawoodien

LitNet 2009-07-24 Vergeet maar 'n bietjie van 'n Israeliet sonder bedrog, hier is iemand ánders van wie jy dieselfde kan sê. Ahmed Jawoodien en my man se paaie het jare gelede gekruis, toe Nick nog aan die bank verbonde was. Van die ...

Bokomo-brekfisbrief; 25/07/09: Werfdinge in Suidwes

LitNet 2009-07-24 Ek sit laat agtermiddag op die stoep - yskoue Tafel in die hand, die mal rifrug van my jaag tarentale wat hoenderkos wil steel, vroulief is besig om ʼn springbokboud (het heel toevallig voor die bakkie ingeloop; julle weet mos) in die ...

Bokomo-brekfisbrief; 24/07/09: Die uitwerking van abba op die baba, vir Leandré

LitNet 2009-07-23 Daardie laatlammetjie wat ek as tjokker gesien het hoe my ma haar abba, het toe later 'n lid van Mensa en Toastmasters geword. Haar diepte-persepsie moet ook reg wees, want na haar man oorlede is, ry sy die hele land deur met 'n ...

Bokomo-brekfisbrief; 23/07/09: Vir Varkspek, oor baba-abba

LitNet 2009-07-22 Hey, engeltjie!Jou pragtige herinneringe aan Transkei het my gevul met heimwee oor 'n vergange tyd in diep Apartheid toe daar soms, ten spyte van alles, 'n besondere band tussen twee vrouens van min of meer dieselfde ouderdom ...

Bokomo-brekfisbrief; 22/07/09: Oom Izak se Fordjie

LitNet 2009-07-21 Melt, om vir jou van Izak De Villiers te vertel, moet ek eers 'n storie vertel. Dís die kinkel in die kabel.'n Vriend van my het vroeg in 2000 'n reuse plaas duskant Benoni besit. 'n Welvarende man, 'n ryk man. Groot van ...

Bokomo-brekfisbrief; 21/07/09: Die koffiesugtiges

LitNet 2009-07-20 Dit is koud vroeg-vroeg vanoggend. Bitter koud hier in Jozie. Die koffiesugtiges, die oudstryders wat al jarre hier koffie slurp, is stiller as gewoonlik. Ons het almal daai eerste rillige sluk nodig voor ons selfs groet of bewus raak ...

Bokomo-brekfisbrief; 20/07/09: Orhan Pamuk en die onweerstaanbare wulpsheid van hare

LitNet 2009-07-17 Die digter/joernalis Ka keer na jare terug na die dorp waar hy grootgeword het. Ka kom oënskynlik terug om 'n berig te skryf oor die epidemie van jong meisies wat selfmoord pleeg, maar hy wil ook graag weer met 'n ou liefde ...

Bokomo-brekfisbrief; 19/07/09: Simon - Vir Melt en Oester, voor ek op reis gaan

LitNet 2009-07-17 Ja, daar is mense in jou verlede wat dit verryk het, en wat jou as mens meer volledig gemaak het. Hier is 'n essay wat ek ook so twee jaar gelede vir SêNet geskryf het: Hy het van die straat af na my aangestap gekom. So maer ...

Bokomo-brekfisbrief; 18/07/09: Baie geluk, Madiba!

LitNet 2009-07-17 U is vir ons 'n groot inspirasie. Ons is trots op u. Ek wens u 'n wonderlike 91ste verjaardag toe en mag u saam met Graça, kinders, familie en vriende 'n gesellige en herinneringskeppende dag deurbring. Mag die nuwe lewensjaar ...

Bokomo-brekfisbrief; 17/07/09: Aan die voorsitster van die verwelkomingskomitee van die vrouefederasie op LitNet, geagte Pouveer

LitNet 2009-07-16 Vreeslik baie dankie vir hierdie juweel van ʼn brief (al was hy nou nie aan my gerig nie). Ek het lanklaas so lekker geglimlag! Dit was vir my heerlik!Baie dankie ook vir die beplande "verwelkomingspaartie" en die prettige ...

Bokomo-brekfisbrief; 16/07/09: Kiekies

LitNet 2009-07-15 Daar in Vishoek se hoofstraat staan die winkeltjies al vir baie jare hand om die lyf. Die treine ry naby die winkeltjies verby. Die treine se ruite het baie oë wat hier en daar 'n oomblik vasvang vir later se onthou. Ons ...

Bokomo-brekfisbrief; 15/07/09: Battle of the sexes

LitNet 2009-07-14 Dis ons dertigste huweliksherdenking. My wyse man ken my deur en deur. Hy weet ek is 'n geskenkmens. Hy weet ek hou daarvan om geskenkies te ontvang, maar dat dit nog lekkerder is om te gee. Die hele proses: loop van winkel na ...

Bokomo-brekfisbrief; 14/07/09: Statusbewustheid en Afrikaanssprekendes se aksente

LitNet 2009-07-13 'n Engelsman vra my nou die aand of ek aan 'n Afrikaanssprekende se aksent kan agterkom wat sy status is. Ek sou, as ek die ou reg verstaan het, eerder die woord status met klas omruil.'n Bietjie onkant gevang, sê ek ...

Bokomo-brekfisbrief; 13/07/09: Dinkplekke

LitNet 2009-07-10 Soms moet 'n mens maar eenkant loop sit as jy oor dinge wonder. En daardie plek hang mos maar af van die spesifieke situasie. Soms vat jy die pad noordwaarts en ry die Karoo in. 'n Verpligte stopplek is altyd die Beervleidam ...

Bokomo-brekfisbrief; 12/07/09: Kosie se Mojo en die Trio van onheil

LitNet 2009-07-10 Kobus de Klerk tik:"Nee wat, dit is nie vir julle beskore om my fut uit te put nie. Ek put my krag uit 'n bron wat geen perke ken nie."Nou ja, daardie bron wat geen perke ken nie, het myns insiens heeltemal opgedroog. Kyk ...

Bokomo-brekfisbrief; 11/07/09: 'n Verhaal van die liefde ...

LitNet 2009-07-10 Beste BewonderaarVanaand sal Jasmyn jou skoene uittrek, jou moeë voete in 'n skottel warm water plaas .... en dan vir jou 'n verhaal van die Liefde voorlees. Dit sou iets soos die volgende klink:"Eendag, lank, lank ...

Bokomo-brekfisbrief; 10/07/09: Resessie? Ja, maar wie s'n eintlik?

LitNet 2009-07-09 So ʼn tydjie gelede het ons hier baie gepraat oor die resessie - met ernstige en minder ernstige rate en wenke. Ek onthou onder meer dat Oester gesê het ons moenie die groot kettingwinkels ondersteun nie, maar liewer by die klein winkeltjies ...

Bokomo-brekfisbrief; 09/07/09: Die lig van die liggaam

LitNet 2009-07-08 In hierdie dae loop die “swaar” soos ou riviere oor gesigte. Rivierbeddings van geloopte paaie en baie “regrets” maak ’n plooi van nou tot sewentig. Amper soos daardie winkel in Amerika waar alles kan gebeur - ...
Top