Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
Johannes Comestor2012-03-23In hierdie derde skrywe oor George Claassen en Fritz Gaum se boek, God? Gesprekke oor die Oorsprong en Uiteinde van Alles (Kaapstad: Tafelberg, 2012, 384p), bepaal ek die aandag by die bydraes van teologie-dosente.
Johannes Comestor2012-03-22Na my inleidende opmerkings (SêNet, 20 deser) oor George Claassen en Frits Gaum se boek, God? Gesprekke oor die Oorsprong en Uiteinde van Alles (Kaapstad: Tafelberg, 2012, 384p), word in hierdie skrywe aandag aan die standpunt van sommige van die ongelowige medewerkers gegee.
Kobus de Klerk2012-03-20Die probleem wat darwiniste het, is om te probeer bewys dat alles soos ons dit ken, die resultaat is van ’n sogenaamde natuurlike seleksie evolusionistiese proses.
Johannes Comestor2012-03-20Gaum maak asof ongelowiges, anders as gelowiges, nie die ontstaan van iets uit niks kan verklaar nie. Die waarheid is dat albei groepe nie die begin van alles kan verduidelik nie.
Kobus de Klerk2012-03-19Sedert ek die reeks artikels met aanhalings teen die aansprake van darwinisme geplaas het, het dit hier ook duidelik geword dat die tradisionele darwinisme bykans in onbruik verval het en ook as wetenskaplike model, geen bestaansreg meer het nie.