SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Kreasionisme en evolusie

Angus 2012-03-19 Kreasionisme vs evolusie

Die dilemma van die Christen-kreasionis

Angus 2012-03-19 Kreasionisme het net een doel voor oë, en dit is om Darwinistiese evolusie verdag te maak en verkeerd te bewys. Dit dra absoluut niks by tot die wetenskap nie, en is dus heeltemal nutteloos.

Vir Stephan Marcus, Kleinkoos, Panda en Thomas oor evolusie

Jan Rap 2012-03-19 Ek is nie anti-evolusieteorie nie; ek sê net die hele storie is vol leemtes.

sonne voorwaarde

Jacobus Faasen 2012-03-19 pre-besinnend, pre-herwinnend, pre-meditatief ...

Wie se Afrikaans?

Jan Rap 2012-03-19 Dit is die naam van ’n debat iewers in die Kaap vandag (Vrydag 16 Maart), uitgesaai op RSG.

Wie se Afrikaans II

Jan Rap 2012-03-19 Ek verwys weer na die debat wat Vrydag op RSG uitgesaai is.

Spoeg en plak met lemmetjies

Cornelius Henn 2012-03-19 In die ou dae kon mense nie so maklik jou muis oor ’n getikte stuk sleep-kliek-copy&blerts nie.

 


Die waarheid - nes goud - word nie gekweek nie, maar word skoon gewas van onsuiwerhede

Cornelius Henn 2012-03-19 Dis opmerklik hoe die werf se berugte pararegskundige en paraprediker, alweer op loop is met sy gewone bedrieglike uitleg omtrent Darwin en die evolusieleer en sy eie waarheid daarin te probeer kweek.

ter wille van umNtu se ubuNtu

Jacobus Faasen 2012-03-16 dis hoekom Mens hiesa geplaas is, oppie Aarde ...

Darwinisme-fabelfabriek tref die walvis

Kobus de Klerk 2012-03-16 In ’n desperate poging om die evolusionêre transisie van een spesie na ’n ander te probeer aantoon, het die nimlike ou walvis ook nie die darwiniste se fabel-fabriek vrygespring nie.

Die organisme se ontwikkeling

Angus 2012-03-16 Die evolusieteorie sê ’n organisme ontwikkel geleidelik oor miljoene jare tot ’n ingewikkelder organisme.

Darwiniste se taktiek sprekend van gebrek aan integriteit

Kobus de Klerk 2012-03-16 Aggressiewe pro-darwinisme leke soos Wouter maak die aanmerking dat gelowige en dolerende wetenskaplikes, soos dr Jerry Bergman, nooit ’n boek gepubliseer sal kry, nie, of andersins onbekwaam, is.

Vir Thomas oor evolusie II

Jan Rap 2012-03-16 ... en St Patrick's Day is op 17 Maart

’n Reuse raaisel

Jan Rap 2012-03-16 Ek sien nou die dag iewers dat die Afrikaner 13% van die bevolking uitmaak maar 28% van die koopkrag verteenwoordig.

Ek bid vir die akademici en gesante van die duiwel

Tant Alie 2012-03-16 Kobus de Klerk verkondig die waarheid.

Darwinisme se anti-entropie kaskenades

Kobus de Klerk 2012-03-15 Die fisika se tweede wet van termodinamika is ’n baie gevestigde en globaal aanvaarde natuurwet.

Trevor Huddleston, ’n bevrydingsteoloog

Johannes Comestor 2012-03-15 ’n Bevrydingsteoloog is iemand wat godsdiens gebruik om sy politieke doelwitte te bevorder.

’n Gesaghebbende opinie oor evolusie

Thomas 2012-03-15 Dr Jurie van den Heever is ’n paleontoloog aan die Universiteit van Stellebosch. Hy is ’n erkende kenner op die gebied van evolusie. Die onderstaande respons van hom op ’n soortgelyke debat maak interessante leesstof.

Die Woord het geen kaartehuis nie

Kobus de Klerk 2012-03-15 Die fout wat agnostici maak, is om te dink dat as mense die kerk verlaat, dit die Bybel of die Godsdiens is wat ineenstort.
Top