SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Darwinhuis sonder fondasie

Kobus de Klerk 2012-03-09 Die kritiek teen die Darwinistiese evolusieleer is daarop bereken om uit te wys op hoeveel essensiële vlakke die darwiniste blote aannames, assumpsies, maak, omrede daar juis nie enige bewys is van die praktiese uitvoerbaarheid of selfs bestaan, van die gegewe wat by wys van assumpsie gepostuleer word, nie en om die praktiese onbewysbaarheid daarvan aan te dui en dat die hele darwinistiese evolusie leerstelling, vir daardie rede, ‘n klug is.

Die digter in die laboratorium

Johannes Comestor 2012-03-08 In antropologie (of volkekunde/etnologie) kan fisiese en sosiale aspekte onderskei word. Fisiese antropologie is dikwels darwinisties vertolk, terwyl sosiale antropologie die beginfase van sosiologiese kennis kan weerspieël.

Uitgesprokenheid en reaksies

Jaco 2012-03-08 Jammer ek antwoord nou eers op julle response op my twee skrywes getitel “How great is God” en sy opvolger “A man after God’s own heart”.

nie realiteit-tv

Jacobus Faasen 2012-03-08 lagweklik afgryslik, humoresk, treurig ...

Darwinistiese evolusiedummies

Kobus de Klerk 2012-03-08 Wie glo sulke snert wat deur die darwiniste opgedis word?

Die Darwinistiese dilemma in staaltjie-formaat

Kobus de Klerk 2012-03-08 Ons sluit weer by die praktiese onmoontlikheid aan wat reeds de novo intree by die protosoön in die oersop en wat ook die lukrake proses van ewekansigheid by wyse van toevallige natuurlike seleksie en mutasie, tref, wat aanspraak maak op kodering van selle wat deur die beweerde proses sou plaasgevind het.

Millennium Drie Krisis

Jacobus Faasen 2012-03-07 skynbaar’t alles tóé opgedaag, is’t ingelui ...

Huismoles in die Darwin-huishouding

Kobus de Klerk 2012-03-07 Die hele darwinistiese evolusieleer is soos ’n kadawer wat kunsmatig regop gehou word deur aggressiewe bemarking en antagonistiese flagrante treitering met bewerings van sogenaamde onkunde, skelwoorde, beledigings en blanko ontkennings, deur sy proponente.

Nóg ernstige huismoles in die Darwin huishouding

Kobus de Klerk 2012-03-07 Die evolusieleer van Darwin en sy moderne proponente se weergawe daarvan is al vir ’n geruime tyd onder verdenking, om die minste te sê.

Visplaas in die Vrystaat

Francois Williams 2012-03-07 Toe ek 'n ruk terug daaroor geskryf het, het ene Oester met groot gejuig ingespring en geseg dat die projek is reuse leuen!

"onderdrukker"

Jacobus Faasen 2012-03-06 nie net Mens wat slaap, op troon ...

Nigel Nicolson se outobiografie

Johannes Comestor 2012-03-06 As skrywer was hy suksesvol, maar as vader het hy misluk.

eie voorkeur

Jacobus Faasen 2012-03-05 kannibale prefereer mensvleis, katte vis ...

A man after God's own heart

Jaco Fouché 2012-03-05 Cowardly treachery as well as murder ...

Nog ’n drie op YouTube

Angus 2012-03-05 Nog met drie gepla?

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

Cornelius Henn 2012-03-05 Kennis van spirituele intelligensie

Die agnostikus en sy fantasieë

Kobus de Klerk 2012-03-05 Superman was ’n sprokie.

uJena PheZulu

Jacobus Faasen 2012-03-02 Mens willie eintlik merrie Waarheid ...

How great is God?

Jaco 2012-03-02 In 2004, a teen was almost killed when his father learned his son was gay and invited a group to lynch the boy at his school.
Top