SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

voorouergeeste

Jacobus Faasen 2012-02-23 Soos iemand wat uit Krotoa Havgard, Uit eerste gedoopte Khoisan in Kaap, Eerste formuliergesweerde Khoi-bruid, huwelik met Peter Havgard voortspruit ...

JM Coetzee as volwassene

Johannes Comestor 2012-02-23 JM Coetzee se derde outobiografiese boek, anders as die vorige twee, is gepubliseer nadat hy die Nobel-prys ontvang het. Die titel is Summertime: Scenes from Provincial Life (London: Harvill Secker, 2009, 266p).

Vat jou goed en trek Ferreira (RIP Annie Molony van Aardt)

Owen ’Mshengu’ Greenland ("Banana Boy") 2012-02-22 Is Ferreira a Portuguese name?

God se alomteenwoordigheid

Jan Maarschalk 2012-02-22 Engels-Latyns en Afrikaans vir alomteenwoordig

Mnr Kroese en Ozzie-lugredery

Francois Williams 2012-02-22 Die Oz-lugvaart se probleme

Judaïsme vs die Christendom

Kobus de Klerk 2012-02-22 Die probleem wat sommige mense, veral agnostici en sekulariste het, is om te onderskei tussen wat bekend is as Judaïsme (’n onbekende term in die tyd toe die HERE Sy bediening op aarde gedien het, maar beskrywend van die religie van fariseërs en sadduseërs) en die werklike Israelitiese of Joodse Godsdiens.

Vir Kobus de Klerk oor sy kommentaar

Jan Rap 2012-02-22 Ag jy jou opinies so laag dat jy my maan om oor beter dinge te skryf?

Vir Wouter oor blou moord

Jan Rap 2012-02-22 Hy trek parallelle, Wouter.

Eerste mens: ’n Suid-Afrikaanse weergawe

Ran Doodt 2012-02-22 Jou skrywe oor die "Eerste Mens" is aangrypend, want dit is ’n Suid-Afrikaanse nasionale erfenis wat bewaar moet word vir die hele wêreld.

neologie

Jacobus Faasen 2012-02-22 neologie, ideologie, denkpatroon, in Millenjum 3 gedaant’

Sterrekunde

Enjee 2012-02-22 Kan jy miskien vir my ’n aanduiding gee watter teleskoop en handboeke my kleinseun moet aanskaf om ’n begin met Sterrekunde te maak, Panda?

Wetenskap vs religie

Angus 2012-02-22 Die rede waarom ateïste in hierdie argument met religieuses betrokke is, is om die gevaar van godsdiens te beveg.

JM Coetzee as jong man

Johannes Comestor 2012-02-22 JM Coetzee se Youth (London: Secker & Warburg, 2002, 169p) handel oor sy studentejare aan die Universiteit Kaapstad en sy verblyf in Londen as programmeerder.

Griekse mitologie

Jaco 2012-02-22 Verskaf asseblief bronverwysings, Angus.

Mitologieë

Kobus de Klerk 2012-02-22 Ek het elders gedeel met die mitologieë en hulle skielike ooreenstemming met die Christelike leer.

o, liewe Tyd

Jacobus Faasen 2012-02-22 as’t nou eers Tyd, vir geheimenis wys, ontbloot ...

Angus en die Griekse mitologie

Kobus de Klerk 2012-02-22 Die Griekse mitologie maak dit nie ongedaan nie, Angus.

Die ware godsdiens: nog ’n herbesoek

Kobus de Klerk 2012-02-22 Die ontdekking van die inherente waarheid

Die geboorte van Jesus Christus

Angus 2012-02-21 Seker een van die mooiste verhale in die Bybel is die geboorte van Christus. Ongelukkig maak Christen fundamentaliste dit belaglik deur daarop aan te dring dat dit ’n werklike gebeurtenis is.

JM Coetzee se kinderjare

Johannes Comestor 2012-02-21 Die Nobelprys vir Letterkunde is in 2003 aan J(ohn) M(ichael) Coetzee (gebore in 1940) toegeken. Hy het onder andere drie boeke gepubliseer wat eksplisiet outobiografies is.
Top