SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Verskil in vrede

Wouter 2012-02-13 Hoe maak mens debat los van persoonlike aanvalle?

Oor wetenskap en vooroordeel: die dood van wetenskap II

Kobus de Klerk 2012-02-13 Vliegtuig wat spoorloos verdwyn.

Oor wetenskap en vooroordeel

Kobus de Klerk 2012-02-13 Ons weet dat agnostici, met uitsonderings na, werklik hard probeer om alles in hul vermoë te doen hulle agnostiese selfdesepsie ten alle koste, te probeer voed.

Maagdelike geboortes

Panda 2012-02-13 Verhale van maagdelike geboortes loop soos ’n goue draad deur die geskiedenis van die mensdom.

Comestor skryf dieselfde brief oor en oor

CreativeSpark 2012-02-13 Ironiese hond en toertjies

Watter kerk, Chris?

Wouter 2012-02-13 Vier groot sentra van die Christelike geloof

Intergeloof-gesprek

Wouter 2012-02-13 Hier is 'n uitdaging vir jou, Cornelius

Boodskap (Bly) Duid’lik

Jacobus Faasen 2012-02-10 Vader, U Boodskap, U Oorlewering ...

Jan Rap loop homself uit

Yuri Thumbran 2012-02-10 Ek besef jy is ’n kampvegter vir Afrikaans.

Komaan Kobus …

Jan Rap 2012-02-10 … jy kla Johannes val Wouter as persoon aan en in die proses val jy Johannes se persoon aan. Hoe regverdig jy dit?

Wetenskap teenoor onwetenskap

Perdebytjie 2012-02-10 Na aanleiding van ’n baie interessante TV-dokumentêr oor die Bermuda–driehoek het ek weer eens besef hoe noodsaaklik dit is dat die mens voortdurend daarna moet streef om die onverklaarbare te ondersoek en met ware feite te probeer verklaar.

Metusalem se ouer broer bely sy sondes

Johannes Comestor 2012-02-10 Kobus speel skeidsregter in my stryd met Wouter.

Afrikaans klop, Melt Myburgh

Yuri Thumbran 2012-02-10 Soms wens ek ek kon van die self-opgelegde taalpuriste by my gehad het tydens die optog van die Kaapse Klopse …

Om in te glo of nie

Tant Alie (Aletta) 2012-02-09 Om te glo of nie

Iris Murdoch se briewe, 1938-1946

Johannes Comestor 2012-02-09 Iris Murdoch (1919-1999) het wysgerige werke en romans geskryf. In hierdie opsig was sy soos twee Franse eksistensialiste, Jean-Paul Sartre en Simone de Beauvoir, wat haar albei (veral aanvanklik) sterk beïnvloed het.

mamela, kanala, as U Blief

Jacobus Faasen 2012-02-09 mamela, kanala, as U Blief ...

Westerse wiskunde en oneindige groete

Ran Doodt 2012-02-09 Oneindigheid

Iets goeds oor geloof

Angus 2012-02-09 Soms wonder ek of ’n mens nog iets goeds van religie kan sê.

Religie vs godsdiens

Angus 2012-02-08 Dit is te verstane dat jy ‘godsdiens’ verkies bo ‘religie’, want jy en Kobus glo daaraan dat ’n woord se woordeboekverklaring gelykstaande is aan die wet van die Mede en die Perse.

Comestor vs Ferns

Kobus de Klerk 2012-02-08 Ganse artikel wat Wouter afkraak onnodig.
Top