SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Ateïsme, realisme of surrealisme

Kobus de Klerk 2012-02-08 Ek sien Angus sê dat die ateïsme sinoniem met realisme is.

soos Parthenon

Jacobus Faasen 2012-02-08 ‘t kom maklik op, spontaan, by Homo Sapiens ...

Konstantyn was g’n engeltjie nie

Angus 2012-02-08 Ten spyte daarvan dat hy op wonderbaarlike wyse hom tot die Christendom bekeer het, was hy nie ’n liefdevolle mens nie; om die waarheid te sê, hy het maar, soos alle Romeinse keisers, ’n wreedaard gebly.

Die Bybel die groter werklikheid

Angus 2012-02-08 Die crux van die saak.

Zero oneindig

Wouter 2012-02-08 Uit die argiewe van die BBC se argiewe van “In our Time” word die volgende aangebied ...

Verwysings na hordes steen des aanstoots

Wouter 2012-02-08 Comestor se verwysings.

Finitisme Hotel Suid-Afrika

Wouter 2012-02-08 Hello Angus et al,

 

Baie dankie vir hierdie verduideliking van jou kant af ...

Ferdinant Deist

Henk Bierman 2012-02-08 Dit gaan oor die vermelding van die werk wat hy in 1982 vir Radio Suid-Afrika van die SAUK gedoen het onder die titel "Die Bybel leef".

Die waarheid van die konsilie van Nicea

Kobus de Klerk 2012-02-07 Die enigste ware rede waarom die agnostici so tekere gaan oor die eerste konsilie van Nicea, meen ek, is oor die suiweringsproses wat daar plaasgevind het.

Die geskenk van geloof

Kobus de Klerk 2012-02-07 Perdebytjie, wat jy sê in jou kommentaar, is net weer eens bewys daarvan dat God aan elkeen die geskenk van geloof gee. Ek het in vorige artikels gewys op studies wat gedoen is wat bevestig dat mense van nature geneig is tot Godsdiens, byvoorbeeld – ’n hunkering na God.

Die verweerde Trojaanse perd op die strande van Dardanelles

Kobus de Klerk 2012-02-07 Chris, ou verweerde, verrotte en verlate Trojaanse perd staan steeds op die strande van Dardanelles buitekant Troje (joue het dit nooit tot binne gemaak nie) en tuur saam met Troje oor die geklots van getye wat kom en gaan …

Die nuwe LitNet is pragtig

Anna Ahllers 2012-02-07 ’n Korte nota net om te sê how verruklik die nuwe LitNet-webblad is!!

Chris Dippenaar, Christelikheid en liefde

Kobus de Klerk 2012-02-07 Verniet dat jy vals hoop koester dat die Christelike geloof sal “verdwyn” – dit is lagwekkend, weet jy – jy ken nie jou geskiedenis nie (hoewel jy so voorgee), ander sou jy mos weet dat antagoniste vir die afgelope min of meer 2000 jaar al só beweer en kyk wat het gebeur – ons geloof gaan van Krag tot krag!

ultrasuperrassisties

Jacobus Faasen 2012-02-07 iets drasties skort, kom t’kort, “Afrikaner”, kapitalis ...

Afrikaans: Hoekom is julle so verbaas?

Jan Rap 2012-02-07 Ek lees in Beeld dat "... Afrikaans is [weliswaar] onder die NP-bewind bevorder, maar die taal het ’n lang geskiedenis voor die NP gehad." Onsin, Afrikaans is nooit bevorder onder NP-bewind nie, tensy 'n poging om iets aan die lewe te hou as bevorder geld.

Ateïsme of rasionalisme is slegs ’n lewensbeskouing

Angus 2012-02-07 Vir Jan Rap oor identiteit

Afrikaans

Wouter 2012-02-07 Is daar nie ‘n gesegde wat gaan dat ‘n mens versigtig moet wees waarvoor daar gewens word nie?

Die finale illusie

Adriaan 2012-02-07 Toneelstuk

"Closing of the South African mind"-siklus

Wouter 2012-02-07 Soos alreeds aangedui verkies ek hello, soos beïnvloed deur Melvyn Bragg en hoe hy sy programme begin.

Opskrifte nie als my keuse nie, Comestor

Wouter 2012-02-07 Vir die rekord en hierdie moet in die algemeen beslis word vir die kennisname van alle deelnemers hier, maar dit word opgemerk dat die keuse van die titels van die briewe nie is wat die skrywer daarvan aanvanklik geskryf het nie.
Top