SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Op soek na jeugboeke deur jongmense

Rochelle Venter 2012-02-07 Ek is op soek na die titel en skrywer van 'n Afrikaanse jeugboek geskryf deur 'n kind of tiener ...

Die werklikheid: letterkunde vs die Bybel

Wouter 2012-02-07 Die volgende word aangebied oor die Bybel en letterkunde.

Konstantyn en die Christelike godsdiens

Wouter 2012-02-07 Konstantyn en die Christelike godsdiens is werklik ‘n fassinerende stuk geskiedenis en werd om ondersoek te word.

’n Ontleding van Wouter se DNS

Johannes Comestor 2012-02-06 My vorige skrywe is onder die opskrif "Oor argitekte en minibustaxi’s" gepubliseer (SêNet, 2 deser).

glo waarlik vry

Jacobus Faasen 2012-02-06 noulat alle gewelddadigheid, tweespalt, oorloë ...

Vir Angus oor realiteit

Jan Rap 2012-02-06 Ek sien jy sê "ateïsme is maar net ’n ander naam vir realiteit". "Realiteit" is ’n relatiewe begrip, jóú realiteit is hoe jý die inligting verwerk wat jy deur middel van jou vyf sintuie bekom het. Jou sintuie is nie 100% betroubaar nie (toemaar myne ook nie) en jou verwerker, jou verstand, laat veel te wense oor (toemaar myne ook).

Vir Wouter oor "Johannes se truuks"

Jan Rap 2012-02-06 Jy beweer Johannes Comestor mismaak inligting wat geen strekking oor ’n onderwerp het nie. Het jy al na episodes van die programreeks Weird Connections gekyk? Scientific American het ’n ruk gelede ook ’n gereelde rubriek gehad oor juis hoe daar ’n draad loop tussen gebeure wat ’n mens ontgaan as jy nie spesifiek daarna let nie.

Die Bybel as letterkundige werk

Angus 2012-02-06 Om te sê dat die Bybel nooit voorgegee het om letterkunde te wees nie, is seker die onsinnigste ding waarmee Kobus hierdie jaar nog mee uitgekom het. Dit is so goed as om te sê ’n boom het nog nooit voorgegee om ’n boom te wees nie; wat dit ook al beteken.

DA-plakkaat

Christo 2012-02-06 Ek sien die DA het ook nou tot die Departement van Gesondheid toegetree.

Vervolgers van Christene en hul einde

Kobus de Klerk 2012-02-06 Chris verwys na die vervolging, marteling en ontberinge van vroeë Christene as “oordrewe”.

"Closings of the mind"

Wouter 2012-02-06 Net Comestor met "open mind"?

’n Paar punte

Jan Rap 2012-02-06 Ek hoor nou die dag weer prof Piet Croukamp sê dit het nog nooit so goed met die Afrikaner gegaan as in die NSA nie.

Vir Yuri oor Stoute Boudjies

Jan Rap 2012-02-06 Ek kyk nou die dag weer, na jare der jare, na Die Kandidaat.

Die mistroostige visie van Hotel Oneindig

Wouter 2012-02-03 Daar is genoeg in hierdie land om oor mistroostig te wees en wat ’n uitdaging stel vir almal hier om ’n antwoord voor te vind.

hervatting

Jacobus Faasen 2012-02-03 ... ter wille van 'n nageslag ...

Pious Baloney

Wouter 2012-02-03 Komplimente met jou verwysings en bronne, Chris Dippenaar. En Johannes Comestor.

Konstantyn en die Christelike godsdiens

Kobus de Klerk 2012-02-03 Oor die agnostiese stellings van Christene en die Konsilie van Nicea.

Die verskil tussen (-1) en (+1) is 2

Panda 2012-02-03 Ons geredekawel met "niks".

Vloermoere en versinsels

Wouter 2012-02-03 Die klug van katolieke groete.

visa versa visum

Jacobus Faasen 2012-02-02 al reis’k deur elk afgebakend’ g’bied ...
Top