Ek sien die DA het ook nou tot die Departement van Gesondheid toegetree. Met daai advertensietjie adverteer hulle mos lyk dit vir my kondome. Hulle kan ook seker bedoel stem vir die DA en jy is gespyker. Ai tog, wanneer sal almal in die land besef rassisme word deur die politici aan die gang gehou en aangeblaas.
Chris

