SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Grondwet se dwingelandy strydig met Eerste Gebod

Kobus de Klerk 2012-02-02 Oor respek en oortuiging vir afvalliges, vir Cornelius

Geloof onder die vergrootglas

Kobus de Klerk 2012-02-02 Ek sal dit nogal glo dat ’n Anglikaanse ’dominee’ sou beweer dat mens nie meer vandag van 'n jonger geslag kan verwag nie om die Nicea-geloofsbelydenis, soos dit tans staan, te papegaai nie …

Oor argitekte en minibustaxi’s

Johannes Comestor 2012-02-02 "The problem of infinity was famously captured by the German mathematician, David Hilbert (1862-1943)."

Die ander naam vir realiteit

Angus 2012-02-02 Is ateïsme 'n religie?

In elke taal en godsdiens bestaan so iemand

Cornelius Henn 2012-02-02 Kobus de Klerk se ywer om ander se vreug in selfsugtigheid te verander.

Die ware Trojaanse perd

CreativeSpark 2012-02-02 Jy kyk die perd mis, Kobus.

Die ware Trojaanse perd

Chris Dippenaar 2012-02-02 Jy kyk die perd mis, Kobus.

Die Bybel 'n letterkundige werk

Kobus de Klerk 2012-02-02 Die Bybel het nog nooit voorgegee om letterkundig te wees nie.

Twee-en-twintig jaar se insinking

Yuri Thumbran 2012-02-02 Retoriek gaan nie help nie.

Knap gedaan, Kwêla

Yuri Thumbran 2012-02-02 Dit was goed om te sien hoe Lise Swart die storie oor die Kongolese wiskunde-onderwyser wat as parkeerjoggie in die Paarl werk, hanteer het.

DASO moet met kat uit sak kom

Hans Richardt 2012-02-02 Sal die DA asb met die kat uit die sak kom?

Wat het ek teen religie?

Angus 2012-02-01 Miskien is dit die skandelose skynheiligheid, die arrogante eiegeregtigheid, die domastrante onnoselheid, die gevaarlike indoktrinasie, die vergiftiging van jong kinders se verstande; dis moeilik om te sê.

Die ateïs en die religie

Kobus de Klerk 2012-02-01 Meeste van die ateïste hier rond het met my gestry toe ek sê dat hulle ateïsme, wat noodwendig die Darwinistiese evolusieleer as skeppingsverhaal insluit, eintlik ’n alternatiewe religie is.

bid jou aan

Jacobus Faasen 2012-02-01 stel jou mooi voor, Millennium Drie Mens ...

Die betekenis van verkramptheid

Francois Williams 2012-02-01

Voor- en teenstanders van godsdiens

Jaco 2012-02-01 Geloofwaardige antropologiese studie.

Geloof onder die vergrootglas

Pieter Redelinghuys 2012-02-01 Angus, jy het die verwagte histeriese reaksie uitgelok van diegene wat kies om met oogklappe en tonnelvisie die Bybel lees.

Die Wors krimp

Yuri Thumbran 2012-02-01 Is Wors besig om Afrikaans ‘n knou toe te dien? Sy reeks Hester en Ester Bester was bra flou.

Nog nie, indien ooit

CM 2012-01-31 Rasionele denke is nie ’n noemenswaardige deel van menswees nie.

Oor respek en agting vir afvallige oortuigings

Kobus de Klerk 2012-01-31 Ek, ‘n gelowige in God, moet respek, agting en eerbied betoon aan die ateïs, die Godloënaar, die Goddelose, se oortuiging en standpunt omtrent God en Spiritualiteit? Tag!
Top