"Closings of the mind"

  • 0

Hello,

‘n Nota oor ‘n onlangse siklus van briewe uit die hand van Comestor wat as titels die volgende gehad het, “Closing of the western mind”, “Closing of the American mind”, “Closing of the South African mind”, dit laat net Comestor oor met ‘n “open mind”. Aan die hand van wat hy hier skryf kan dit nie waar wees dat Comestor ‘n “open mind” het nie.

Baie dankie

Wouter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top