SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Die DASO-plakkaat

Jan Rap 2012-01-25 Is dit nou nie ironies nie ...

Aangaande NUL en die Juliaanse Dag

Panda 2012-01-25 Die Weste het nie 'n jaar nul in sy kalender nie.

soos nimmer tevoor

Jacobus Faasen 2012-01-24 niks varser as Lewe-gewendheid van Energie ...

God na die beeld van die mens geskape

Angus 2012-01-24 Kobus het die kat aan die stert beet.

Boereregerings onkreukbaar, Francois Williams

Jan Rap 2012-01-24 Korrupsie, misdaad, swak regering ...

Die geringskatters van wit Rhodesiërs

Johannes Comestor 2012-01-24 In 1993 het Peter Godwin 'n tweede boek oor Rhodesië gepubliseer by Oxford University Press.

'n Aand in die Karoo

Yuri Thumbran 2012-01-24 Waarom sou ’n stadsjapie ’n nag in die Karoo wou deurbring? En wat is so lekker daaraan?

Elim

Yuri Thumbran 2012-01-24 Ek het weer Elim besoek.

’n Ope brief aan die Afrikaanse akademici

Elmarie Westerink 2012-01-24 Moet ons nie eerder jubel oor die DUISENDE Afrikaanse woorde wat geskryf en vir die publiek beskikbaar gestel word nie?

tx

Jacobus Faasen 2012-01-23 alles vloei semanties, ineen, vertaald ...

Bybelse fabel, die pratende slang

Angus 2012-01-23 Gedemitologiseer tot snert

Mens na beeld van God, maar wat van Angus?

Kobus de Klerk 2012-01-23 Dit is op ’n aweregse manier goed dat die agnostici hulle uitlaat oor sake van Godsdiens, ja, selfs oor God.

Oor blindes en lampe

Kobus de Klerk 2012-01-23 Oor blindes en stokke

Net solank dit wit is, of hoe?

Francois Williams 2012-01-23 Korrup en krimineel, maar wit.

Die evangelie volgens Kobus

Thomas 2012-01-23 Kobus se reaksie op besoek aan Orania.

Dankbare SêNetters, maar ...

Varkspek 2012-01-23 Geluk met julle nuwe weblaaie, dit lyk nogal indrukwekkend.

Die jaar van die draak

Francois Williams 2012-01-23 Jaar van die draak

Christopher Hitchens gaan gemis word

Thomas 2012-01-23 Christopher Hitchens se afsterwe teen die einde van 2011 het die wêreld beslis intellektueel armer gelaat.

Gilgamesh: filosofie en geloof

Cornelius Henn 2012-01-23 Filosofie en geloof
Top