SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

MAANDAG; 23/01/12, ENIGSTE UITGAWE

2012-01-23 Die tonge klap hieroor.

struktuurgeweldstelsel

Jacobus Faasen 2012-01-20 Millennium Drie Lewe’s vir Homo Sapiens g’n spel,
struktuurgeweldshel’s nie vir verpamperdes, sissies:

Om te cherry-pick of nie te cherry-pick nie

Angus 2012-01-20 Die Christen het darem 'n yslike probleem as hy sy Bybel lees

Thomas en die Bo-Karoo Koringfees

Kobus de Klerk 2012-01-20 Thomas se rapportering van die Orania koringfees is weereens ’n bewys van die inherente onbetroubaarheid van ’n agnostikus se vermoë om feit van fabel te onderskei.

Van oerknal tot oneindigheid: die groot gevaar

Ran Doodt 2012-01-20 Geskiedkundig is oneindig 'n Westerse getal.

Williams se navraag van gister

Jan Rap 2012-01-20 Williams se navraag

Wat van Ra, die songod?

Angus 2012-01-20 Wat van Ra?

Chris Dippenaar en die Prediker

Kobus de Klerk 2012-01-20 Volksvreemd en goddeloos

Die Spesiale Taakmag

Johan-Paul 2012-01-20 Spesiale Taakmag

Ek moet bieg ...

Dof Vader 2012-01-20 By die werk ...

Net Mary Poppins kan die wêreld se ekonomie nog red

Cornelius Henn 2012-01-20 'n Profesie uit my kinderjare.

Gilgamesh, 'n blinde sien met sy stok nes die res van ons ...

Cornelius Henn 2012-01-20 So het 'n slim man op 'n dag geseg

Ek slaan my hande saam oor Europa

Francois Williams 2012-01-19 Jaak, hoe meer dinge verander, hoe meer bly dit dieselfde, vat nou maar die Mafia byvoorbeeld.

post-Herwinning-Seleksie

Jacobus Faasen 2012-01-19 meeste voorouers had ‘n stuk land ...

Suid-Afrika myle beter as Nieu-Seeland

Francois Williams 2012-01-19 OK, ek gaan nie 'n woord seg nie ...

Oor woorde en hul inhoudsbevoegdheid

Kobus de Klerk 2012-01-19 Angus skrywe oor Johan Combrink van taalfaam

Na die beeld van God geskape

Angus 2012-01-19 Op die sesde skeppingsdag besluit God ...

Oor Johan Kotzé, vergiffenis en Tutu

Kobus de Klerk 2012-01-19 Daar is 'n pleidooi deur Tutu ...

Mukiwa: A white boy in Africa

Johannes Comestor 2012-01-19 Met sy berigte en boeke oor Suider Afrika het die joernalis Peter Godwin plaaslik bekendheid verwerf.
Top