Verdere vragies aan Jan Rap.
Klink of jy dubbele standaarde het ...
Ek meen, jy seg:
"En al gaan dit hóé sleg in ander lande is dit geen regverdiging dat misdaad en korrupsie hier OK is nie. Hierdie is 'n begrip waarmee jy baie sukkel so spandeer bietjie tyd hieraan; een of ander tyd moet jy dit snap."
Dis korrek, ek sukkel daarmee!
Streng volgens jou nou, is daar korrupsie, misdaad, swak regering, ens, ens, in alle lande, regoor oor die wereld, is dit korrek?
Maar dis okei, reg?
Want die lande wat jy opnoem, wat kwansuis beter as SA sou wees, soos Noorwee, OZ, NZ, ens, het mos almal WIT regerings!
Dus is dit ok vir 'n land om korrup en krimineel te wees SOLANK DIE REGERING NET WIT IS HUH!!!
Wag bietjie, nie so lank terug nie het ons mos presies dieslefde situasie in SA gehad, met 'n korrupte en kriminele BLANKE regering in beheer, maar dit was koel, moerse, alles okei, want hulle was BLANK!!!
Jy is siek ou, en diesulkes soos jy gaan hul verdiende loon ontvang ... ten volle ... ek het jou al geseg waar jy jou blanke, korrupte en kriminele tuisland weer kan terugvind, gaan gryp jou graaf en grou ... JULLE is onwelkom in SA ... ERG, gaan klim dus terug in jou gat!
Francois Williams

