Vader, U Boodskap, U Oorlewering,
U Woord, Instrument, U Testament,
Geskied’nis (van Familie) van Mens:
Millennium Drie Homo Sapiens Sapiens,
zo zeflik submissief, kisboude, platgeslaan,
deur Self-destruksie, onkund’-ontkenning,
nie naastenby bewus van 3-D-Boodskap,
heel moontlik nog visueel, teen die muur,
virtueel uitge-Ets, soos net ’n Virtuoos Kan
Jacobus Faasen

