Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
Kobus de Klerk2012-02-27Die enigste wapen wat agnostici het en wat hulle gebruik, is om die integriteit van die Bybel, die opgetekende Woord van God, striemend aan te val.
Kobus de Klerk2012-02-27MacCulloch se uitlatings maak dit duidelik dat hy géén gevoel of aanvoeling vir Spiritualiteit het nie en hy sê ook reguit dat hy eerder sy passie vir geskiedenis wou gaan bevorder, as om in pastorale, geestelike diensbaarheid te staan – duidelik was sy vertrek géén verlies vir die kerk, nie.
Kobus de Klerk2012-02-27Deissmann se woorde, in skrille kontras met die werk van MacCulloch, is as volg. Hier gaan dit oor ware aard en grondslag van die Christelike Godsdiens en oor die Nuwe Testament se aanvaarbaarheid in die moderne wêreld – ’n kwessie wat, nog meer so as vandag, deur agnostici en antagoniste van die tyd bevraagteken, was ...
Kobus de Klerk2012-02-27Christian religion, does not consist for me in the first place in acknowledging certain facts of the past. Christian religion is to me a living and moving in the present living God, a fellowship with the living Christ, which is a fellowship of submission and of following Him.
Panda2012-02-24Onthou om vanaand (Vrydag 24 Februarie) wes te kyk! Die drie planete Mercurius, Venus en Jupiter oorheers saam met die maan die hemelruim in die weste.
Kobus de Klerk2012-02-23Die geskiedkundige en teoloog Adam Clarke, verduidelik die genealogieë van Mattheus en Lukas só in sy gesaghebbende kommentaar op die Nuwe Testament, wat hom destyds die beste deel van 40 jaar geneem het om na te vors en te voltooi ...
Jacobus Faasen2012-02-23Soos iemand wat uit Krotoa Havgard,
Uit eerste gedoopte Khoisan in Kaap,
Eerste formuliergesweerde Khoi-bruid,
huwelik met Peter Havgard voortspruit ...
Johannes Comestor2012-02-23JM Coetzee se derde outobiografiese boek, anders as die vorige twee, is gepubliseer nadat hy die Nobel-prys ontvang het. Die titel is Summertime: Scenes from Provincial Life (London: Harvill Secker, 2009, 266p).