Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
Kobus de Klerk2012-03-27Ons weet dat God van die begin af, die wette geskrywe het – eers op die kliptafels in die vorm van die sinopsis, die Tien Gebooie en daarna via Moses op leer- of kleitablette en voor Moses, deur Abraham.
Kobus de Klerk2012-03-27Die metodes wat deur darwiniste gebruik word om hulle datering van fossiele te doen, is só misleidend en gebrekkig, dat mens daar geen erns aan kan hê, nie.
Cornelius Henn2012-03-27Daar’s eenvoudig geen krag agter jou eentonige intellektualisme nie want jy bulder jou naakte haat soos ’n muur vas teen andersgelowiges en ongelowiges.
Johannes Comestor2012-03-27In hierdie vyfde en hopelik laaste skrywe oor George Claassen en Frits Gaum se boek, God? Gesprekke oor die Oorsprong en Uiteinde van Alles (Kaapstad: Tafelberg, 2012, 384p), gaan dit om ’n gelowige en daarna om ’n ongelowige wat ideologie-gepreokkupeerd is.
Johannes Comestor2012-03-26In hierdie vierde skrywe oor George Claassen en Frits Gaum se boek, God? Gesprekke oor die Oorsprong en Uiteinde van Alles (Kaapstad: Tafelberg, 2012, 384p), word aandag gegee aan die bydraes van vier politiek-gepreokkupeerde medewerkers; twee ongelowiges, gevolg deur twee gelowiges. Al vier word ook sterk deur ander modegiere beïnvloed.