Francois se Finland vs Nieu-Seeland

  • 0

Francois,

Ek stem saam dat Brownlee 'n fout gemaak het met sy kommentaar: "when he described Finns as uneducated, unemployed murderers who don't respect women".

Hy het natuurlik van Suid-Afrika gepraat en verkeerdelik na Finland verwys. Die statistieke is daar om dit te bevestig.

Tant Alie

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top