Tant Alie


Die sterwende lede van SêNet

Tant Alie 2012-04-03 Ek het Auntie Schwartz se brief gelees waarin sy die redes vir die afname in deelname aan SêNet uitlig. Ek het myself ook vir ‘n ruk ontrek van die forum, aangesien ek ook gevoel het dat die debat stomp begin raak.

Kony 2012 en die olie in Uganda

Tant Alie 2012-04-03 Hoekom nou skielik praat oor Kony?

Reaksie op my brief: Ek bid vir die ateïste en gesante van Satan

Tant Alie 2012-03-28 Ek wil eerstens die webmeester bedank vir die gepaste titel van my brief! Ek het 'n heel ander opskrif gebruik, maar ek is baie tevrede met die nuwe titel wat julle bygevoeg het. Dit verwoord waarlik die manier hoe ek deesdae oor hierdie spul voel!

Francois se Finland vs Nieu-Seeland

Tant Alie 2012-03-28 Die man het van Suid-Afrika gepraat.

Vroue se idees oor godsdiens

Tant Alie 2012-03-28 Ek verwys na die brief wat Perdebytjie geskryf het met die titel "Is vrouens nie bevry genoeg om hul sê oor godsdiens te sê nie?"

Ek bid vir die akademici en gesante van die duiwel

Tant Alie 2012-03-16 Kobus de Klerk verkondig die waarheid.
Top