Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
Cornelius Henn2012-04-10Ek onthou Jan Viljoen, prof Christina Landman, Lucas Maree, Steve Hofmeyer ... om maar net enkeles te noem wat onderrigtend hul hart met ons op die werf gedeel het. Nie een van hulle is deur die kitsnaslaanboewe gespaar nie.
Angus2012-04-05Wetenskaplikes is gedurig op soek na nuwe spesies om die legkaart van lewe hier op aarde te voltooi, en ontdek hulle dalk ’n fossiel wat hulle nog nooit vantevore gesien het nie, dan is dit sommer die kersie op die koek.
Angus2012-04-05Die Archaeopteryx is een van die bekendste, beroemdste, berugste, vernaamste fossielontdekkings van alle tye. Die afdruk in ’n rots van ’n halfreptiel halfvo?l gedaante het ’n groot opskudding veroorsaak toe dit in 1861 in Duitsland opgegrawe is. Gelowige Christene veral het verskriklik tekere gegaan en dit sommer summier as bedrog bestempel.
Johan Wiese2012-04-05 Ek self het vir lank nie geskryf nie, maar dit was om
gesondheidsredes. Ek het ‘n rugoperasie ondergaan en moes onlangs na ‘n aftreeoord verhuis.
Aunty Schwartz2012-04-05My few words regarding Cornelius Henn’s inflated self-ego evoked almost reams of hysterical froth and slimy foam from him, this being his typical style, which did not surprise me at all.
Aunty Schwartz2012-04-05With the never-ending spiral of petrol price increases, what is government’s planning to reduce the nation’s heavy reliance on imported fuels?
Varkspek2012-04-05Ja, die ANC-regering is verbind tot transformasie, maar dit sou meer regverdig gedoen kon word as al die amptenare op laer vlakke ook regverdigheid voor oë gehad het.
Johannes Comestor2012-04-05In Parys het ek met ontsag die katedraal Notre Dame besoek omdat ek in die voetspore van bv Petrus Comestor (oorlede in 1178) kon trap.
Johannes Comestor2012-04-04Wat die dosente betref is ’n universiteit ’n gemeenskap van geleerdes wat studeer en navorsing doen en op ’n naskoolse vlak onderrig aan studente verskaf.