Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
Markus Quotus2012-04-19Roald told Bob Bernstein he was "shattered" by this unreasonable attitude, complaining that he could not understand why the NAACP viewed his story as a "terrible dastardly anti-negro book".
Jan Rap2012-04-18Omtrent almal deesdae praat van "sondebok" wanneer hulle eintlik "belhamel" bedoel, of van "offer" wanneer hulle eintlik "aanbod" bedoel of "braaf" wanneer hulle "dapper" bedoel.
Jan Rap2012-04-17’n Geredekawel oor apartheid laat my altyd aan die gestry oor evolusie dink; daar is diepgaande besprekings sonder dat eintlik gedefinieer is presies waaroor gepraat word.
Jan Rap2012-04-16Dit is inderdaad so dat daar goeie 'n goeie verhouding tussen baie van die Afrikaners en baie van die Jode bestaan het en, nie net voor 1914 (rebellie) nie, maar selfs na die tweede wêreldoorlog.