SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Stadig praat op RSG

Jan Rap 2012-04-30 Martelize, praat vinniger en Fritz, jy moet asseblief BAIE vinniger praat.

Skepsels – die Goue Era

Naas Viljoen 2012-04-30 Eenvoudig gedefineer strek die Goue Era in hierdie oorsig vanaf die geboorte van Boeddha in 563 VC tot dié van Chrysippus in 279 vC.

Die mees irriterende goed op aarde

Jan Rap 2012-04-30 Stadige motors op die snelweg ...

Kontak! Kontak! Kontak!

Boer in Beton 2012-04-30 Ons word uitgestuur op patrollie wat tien dae of langer duur. Nadat die Buffels - mynbestande voertuie - ons honderd km vanaf die basis afgelaai het loop ons eers ’n ent weg vanaf die aflaaipunt en stig ’n TB (tydelike basis) vanwaar ons dan patrolleer in ’n radius van die TB totdat ons weer verskuif en die proses herhaal.

Christopher Hitchens se laaste se (Deel 2)

Johannes Comestor 2012-04-26  Daar is twee dosente wat dikwels uitgesonder word as kenmerkend van die na-oorlogse Oxford University, naamlik Maurice Bowra (1898-1971) en Isaiah Berlin (1909-1997).

onbewapen en weerloos

Jacobus Faasen 2012-04-26 geestelik versterk, tot weerbare ...

Geloof en genetika

Kobus de Klerk 2012-04-26 Ek sê dat geloof as sodanig, is nie ’n plaasvervanger vir iets, is, soos wat die agnostici so graag te kenne wil gee, nie.

Pieter-Dirk Uys

Jan Rap 2012-04-26 Ek blaai nou die dag so deur die TV-kanale en kom af op Pieter-Dirk Uys waar hy ’n toespraak lewer en die mense maan om bietjie van politiek te vergeet, om politiek so bietjie opsy te skuif.

Die dag toe ek grens toe vertrek

Boer in Beton 2012-04-26 Dit reën. Die hemel is 'n grys kombers; my boerehart juig, want die lande is reg vir koring planttyd en die reën trek diep in die aarde, maar my gemoed is grys soos die soos die lug daarbo want teen planttyd sal ek nie hier wees nie, maar duisende kilometer weg.

Interessante feite aangaande Venus

Panda 2012-04-26 Oor die planeet Venus was daar al baie misgetas en waarvan die ergste waarskynlik die keuse van die naam was. Daar is die storie van die Franse Vloot wat ’n patrollieboot uitgestuur het om ondersoek te gaan instel na die skerp lig saans in die weste bokant die Engelse Kanaal, nadat die vermoede ontstaan het dat dit moontlik ’n vyandige spioenasieballon is.

Jonathan Haidt se transendensie in perspektief

Kobus de Klerk 2012-04-25 Haidt reken dat die beoefening van religie die mens of groep onmiskenbaar en onbetwisbaar laat transendeer.

op Moeder Aarde

Jacobus Faasen 2012-04-25 noulat Iran en Israel, kop aan kop ...

Die stand van Afrikaans

Jan Rap 2012-04-25 Die mense praat snaaks deesdae, ek hoor oor die radio ...

Christopher Hitchens se laaste sê (Deel 1)

Johannes Comestor 2012-04-25 Christopher Hitchens (13.04.1949-15.12.2011) se laaste boek, Hitch-22: a Memoir (London: Atlantic Books, 2011, 435p), bied interessante leesstof.

sterkstes se Oorwinning

Jacobus Faasen 2012-04-24 wasie khongolôs, skoon vergete op Golgota ...

Angus en Kobus: gelowiges reg bewys

Varkspek 2012-04-24 ’n Fossiel van ’n duiwel is gevind naby Jerusalem.

Selftransendasie

Cornelius Henn 2012-04-24 ’n aangename en verruimende ervaring ...

Francois, die skrif is aan die muur

Cornelius Henn 2012-04-24 Nes jy nou reeds jare lank voorspel, gaan die Weste se val nie gestop kan word nie.

Darwinisme en die grondwet

Kobus de Klerk 2012-04-24 Angus en die oorgangsfossiele

Openbare beeld en waarheid kan verskil

Johannes Comestor 2012-04-24 Volgende keer eerder oor Hitchens se laaste boek ...
Top