SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

inlywing

Jacobus Faasen 2012-05-07 soos vroue, manne, voorheen kinners ...

Rassediskriminasie

Reusedwerg 2012-05-07 Ek weet nie baie van die FHM-model, juffrou De Sousa, se relletjie of faux pas af nie. Ek maak maar my eie afleidings wat ek in die pers daaroor gelees het.

’n Teenstrydigheid

Jan Rap 2012-05-07 Ek kyk nou die dag na Rian se geselsprogram waar hy Pik Botha en Pieter-Dirk Uys, in Evita-gewaad, as gaste het. Beide Pik en Pieter betreur die treurige toestand waarin die huidige bedeling die land gedompel het maar, in dieselfde asem, klop hulle mekaar op die skouer vir hulle aandeel in die daarstel van die huidige bestel. Hoe werk dit, dis mos een helse teenstrydigheid, is dit nie?

Diogenes en koning Ateïs

Jaco 2012-05-07 Suiwer geskiedenisles? Hierdie is my opinie.

Goue Era III (Aristoteles)

Naas Viljoen 2012-05-04 Aristoteles (384 – 322 VC) was die seun van Nicomachus, persoonlike arts van koning Amynas van Macedonia.

Olie

Duitswester 2012-05-04 Ons het altyd gespot en gesê dat Moses die Israeliete vir 40 jaar deur die woestyn laat dwaal het net om uiteindelik op ’n stuk woestyn te stop waar niks olie is nie.

My volhoubaarheidswenke

Roelf Hartzenberg 2012-05-04 Benut vrygestelde energie van fabrieke waar gifgasse verbrand word.

Een God, Een Mens

Jacobus Faasen 2012-05-04 elk Skepsel wil sien hoe lyk Jena ...

Navorsing oor afgetrede Afrikaner-oudsoldate: vrywilligers gesoek!

Flip Wessels 2012-05-04 My naam is Flip Wessels. Ek is ’n Meestersgraadstudent in Voorligtingsielkunde aan die Universiteit van Pretoria. Ek is besig met navorsing getiteld: "’n Konstruksie van wit afgetrede Afrikaner oudsoldate (SAW) se sosiale identiteite in Suid-Afrika."

Opvolg

Boer in Beton 2012-05-04 Die eerste wat jy hoor, is die "whoe, whoe, whoe" van die chopper se lemme van die rotor wat net bokant die boomtoppe vlieg om die moontlikheid van ’n RPG-missiel te neutraliseer.

Izak de Vries, jy het my resensie misgekyk toe jy jou stuk geskryf het

Joan Hambidge 2012-05-04 Ek het pas Izak de Vries se stuk oor Kerneels Breytenbach gelees en hy het my resensie in Rapport misgelees.

siyavuma

Jacobus Faasen 2012-05-03 vir “ras”-‘n-“klas”-diskriminasie g’n spasie ...

Katolieke kerk se kastrasie van gays

Jaco 2012-05-03 Lees wat sê dié pienk nuusblad ...

Orff en Pink Floyd

Duitswester 2012-05-03 Die ooreenkoms tussen Orff en Pink Floyd

Con Joubert oor Johannes Comestor

Jan Rap 2012-05-03 Nou wonder ek of Con in ag geneem het dat mens inligting verskaf deur die koerante en televisie maar meestal met 'n knippie sout moet neem.

Duitsers en Afrikaners

Johannes Comestor 2012-05-03 Die oorvereenvoudiging van die geskiedenis ...

nie somme net oppie oombliksingewing

Jacobus Faasen 2012-05-02 eish, Mens, maar jy’s so beeldskoon-mooi ...

Politici teken hulle tjeks met ons bloed

Boer in Beton 2012-05-02 Die gatkruipers wat ons land weggegooi het ...

En die wenner is ...

Enjee 2012-05-02 Omstrede pryse

’n "Hitchslap" vir Johannes Comestor

Con Joubert 2012-05-02 Hitchens soms dogmaties, ander kere weer aan die oordryf?
Top