SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Die vallende boom maak geen geluid nie

Jan Maarschalk 2012-05-22 Laat hy val waar hy wil ...

Waar of vals?

Cornelius Henn 2012-05-22 Betreffende die huiskerkbende op hierdie werf ...

Om ryk en gewild te wees

Johannes Comestor 2012-05-22 Wanneer 'n Nobel-prys aan iemand toegeken word, kan die ontvanger normaalweg een persoon as gas na die seremonie bring. Dit beteken gewoonlik dat die vereerde sy ma of vrou saamneem.

Gesprekke oor Afrikaans is altyd vervleg met ideologie – my kommentaar

Jan Rap 2012-05-22 Piet maak groot gewag van die liberale grondwet.

deur God Verlei

Jacobus Faasen 2012-05-21 vir Mens, wat wil wegkom, vlug,
nie meer wil dink, aan Pad, t’rug,
na Vader, Skepper, Jehowa, Jah,

Sjalom, Cornelius!

CreativeSpark 2012-05-21 Ek hoop jy skrop lekker daar in die bos, en verder hoop ek dat die Here aan jou sal verskyn en dat jy in die stilte Hom weer kan vind. Ek wil nie reageer op die dinge wat jy in jou brief aan Kobus de Klerk kwytraak nie.

Wouter, haat en homoseksualisme

Kobus de Klerk 2012-05-21

Dogters van Sion

Sonette 2012-05-21

Erika Terblanche se skrywersalbum

Jaco Fouché 2012-05-21 Erika Terblanche verdien toekennings vir haar werk aan die ATKV-skrywersalbum.

LitNet-kommentare | LitNet comments: 14.05.2012–20.05.2012

2012-05-21 Kommentaar op LitNet-artikels: 14 Mei 2012 – 20 Mei 2012
Comments on LitNet articles: 14 May 2012 – 20 May 2012

Enigste Skepper

Jacobus Faasen 2012-05-21 res van Mens, volg ma’ op U Voetspoor ...

Oor oorlog en vrede

Kobus de Klerk 2012-05-21 Die wêreld waarin ons leef … Nou, hier by ons ter plaatse, is daar weer indringende debat oor ons verdedigingsbegroting en talle stemme gaan op vir ’n parate weermag, terwyl ander weer, ineenkrimp by die gedagte van wat dit werklik sal beteken as dié weerbaarheid die dag op die proef gestel sal moet word.

Ekonomiese groei

Varkspek 2012-05-21 Soos dit vir my lyk, glo ekonome dat ekonomieë aanhoudend moet groei. Is dit korrek en is dit dan nog ’n realistiese verwagting vandag?

Die Zuma-"skildery"

Varkspek 2012-05-21 Die Zuma-skildery – dit is nie ware kuns nie, want dit is nie gemaak suiwer met die doel om kuns te skep nie.

via U Wet

Jacobus Faasen 2012-05-17 siyacela uxolo, maxolweni, madwesha ...

Jaco en Wim se vakansie

Jan Rap 2012-05-17 Interessante ding gewees wat julle gedoen het. Eksklusiwiteit is 'n nare ding in hierdie land so hierdie storie van julle moet ook aangepak word deur die swartes.

Galen

Naas Viljoen 2012-05-17 "The two greatest names in Western medicine are Hippocrates (born 460 BC) and Galen (born 130 AD) — critics were always about: 'Galen perpetuated Hippocratic Medicine moving both forward and backward.'"

Spookhuis

Cornelius Henn 2012-05-17 Hierdie foto van die spookhuis spook by my ...

Gay: jy wys ’n vinger

Demi 2012-05-16 Sommer netso wys jy ’n vinger en vra "hoe kan jy so voel?"

Noag in Brackenfell

Hennie Fritz 2012-05-16 In Maart 2012 het die Here aan Noag, wat nou in Brackenfell woon gesê: "Weereens, is Ek teleurgesteld in hierdie goddelose aarde en jul oorbevolktheid.
Top