Die volgende kommentaar op 21 Mei 2012 op LitNet geplaas. Teken in om kommentaar te lewer.
The following comments were published on LitNet on 21 May. Log in to leave your comment.
| Kategorie Category |
Artikel Article |
Kommentator Commentator |
Kommentaar-uittreksel Comment excerpt |
Datum Date |
| SêNet-briewe | Kobus de Klerk, sjalom | Kobus de Klerk | Jy het, soos te wagte, weereens jouself 'n geweldige onguns bewys met jou reaksies, Cornelius. ... | 2012/05/21 11:08:42 PM |
| SêNet-briewe | Oor oorlog en vrede | Kobus de Klerk | Jy is my naaste, Cornelius, net soos Wouter, Angus, Thomas, en al die ander mense soos julle. Ter wille van julle verduur ek baie beledigings en slegsêery, omdat ek met my getuienis julle ... | 2012/05/21 10:49:10 PM |
| SêNet-briewe | Oor oorlog en vrede | Cornelius Henn | Kobus, is ek ook jou naaste? ... vir my is jy my naaste (medemens) ... | 2012/05/21 05:00:26 PM |
| SêNet-briewe | Wouter, haat en homoseksualisme | Cornelius Henn | Vir almal met harte ... welke die ou grote Kobus dit verwerp al dan nie - ek plaas hiermee al my bydraes aan die voete van Jesus Christus onse HERE ... mag Jesus Christus ons God ons almal vergewe ... | 2012/05/21 03:44:03 PM |
| SêNet-briewe | Kobus de Klerk, sjalom | Cornelius Henn | Woutie, ek verstaan jou opgewondenheid ... maar kan jy jou vriend "die ou grote Kobus" dalk aanmoedig om ook die bronne vir sy braak aan te dui? ... ek meen, of dien ou Kobus jou agenda ... | 2012/05/21 03:35:12 PM |
| SêNet-briewe | Kobus de Klerk, sjalom | Cornelius Henn | Kobus, jy het DRIE verskillende Bybel Vertalings nagegaan. | 2012/05/21 03:29:26 PM |
| SêNet-briewe | Kobus de Klerk, sjalom | Cornelius Henn | "Henry", in Kobus se woernaal kort na joune, haal Kobus uit DRIE verskillende "ware Bybels" TWEE verskillende verwysings na "broeders" soos in jou "ware ... | 2012/05/21 02:58:04 PM |
| SêNet-briewe | Kobus de Klerk, sjalom | Cornelius Henn | Kobus de Klerk het egter self sy duiwelbesete rol as "breker" gekies. In direkte teenstelling tot Kobus se ruheid op die ... | 2012/05/21 02:30:57 PM |
| SêNet-briewe | Wouter, haat en homoseksualisme | Kobus de Klerk | Ek neem ook kennis van jou houding wat jy hierbo vermeld, Wouter, maar dan moet jy nie tref-en-trap probeer en as daar reaksie is, dan sê jy, jy 'sit uit', nie. Tref en trap is alles behalwe ... | 2012/05/21 02:08:16 PM |
| SêNet-briewe | Komende konflik met Iran kom net nie nader nie | Duitswester |
Die opinies hier is uiteenlopend en gebaseer op verskillende vlakke van kennis. So ook die geskrewe opinies regoor die aarde, die media het almal hul eie agendas en geskiedenis het male sonde ... |
2012/05/21 11:48:50 AM |
| SêNet-briewe | Wouter, haat en homoseksualisme | Kobus de Klerk | Daar het klaarblyklik 'n glips iewers ingesluip. Ek het 'n skakel ingesluit na Wouter se kommentaar elders, waarom en waarop ek reageer. Die skakel het met die redigering van die brief vir plasing ... | 2012/05/21 11:35:16 AM |
| SêNet-briewe | Wouter, haat en homoseksualisme | Wouter Ferns | Kennis geneem van hierdie reaksie, male sonder tal het ek egter aangedui dat met hierdie debat sit ek uit. Daar is geen begeerte van my kant af om homoseksualiteit hier te debatteer nie. ... | 2012/05/21 11:31:56 AM |
| SêNet-briewe | Homo-watseding, Wouter Ferns? | Duitswester |
Ek kry dit nêrens in enige woordeboek of Google nie. “Homonausic” blyk die korrekte te wees. Wouter ek het hoegenaamd geen saak met homoseksualiste nie, behalwe wanneer julle ... |
2012/05/21 11:30:45 AM |
| Hygliteratuur | Hygende hert | Noddie | Dit was nog altyd een van my fantasieë. As die storie waar is, dan moes dit ongelooflik gewees het! | 2012/05/21 07:29:40 AM |
| Hygliteratuur | Italiaanse koffie en gisters | Noddie | Ongelooflik geskryf en beskryf. Ek sal wat gee om dit te kan ervaar. | 2012/05/21 07:28:08 AM |

