LitNet-kommentare | LitNet comments: 22.05.2012

  • 0

Die volgende kommentaar op 22 Mei 2012 op LitNet geplaas. Teken in om kommentaar te lewer.

The following comments were published on LitNet on 22 May. Log in to leave your comment.

Kategorie
Category
Artikel
Article
Kommentator
Commentator
Kommentaar-uittreksel
Comment excerpt
Datum
Date
SêNet-briewe Kobus de Klerk, sjalom Cornelius Henn

Ek moet toegee dat jou aandrang my in 'n mate laat nadink het. Jou veronderstelling daarin is eintlik so abusiewelik dat ek my op geen manier daartoe kan bepaal nie....

2012/05/22 10:28:04 PM
SêNet-briewe Kobus de Klerk, sjalom Cornelius Henn

Jy tik ook; "Verder blyk dit ook uit jou skrywe dat jy - soos wat ek dit noem - 'n ‘All roads lead to Rome’-godsdiens beoefen (terloops net soos die ...

2012/05/22 06:12:57 PM
SêNet-briewe Oor oorlog en vrede Kobus de Klerk Ek bedoel elke woord wat ek oor jou sê, Cornelius. Jy is inderdaad my naaste, my walglike naaste weens die manier hoe jy jou gedra.

Ons vriende kies ons. Ons naastes sit ons mee. ...

2012/05/22 06:03:54 PM
SêNet-briewe Hoe ek 'n gay geword het Kobus de Klerk Dit is so dat die verskonings wat party aanwend om hul homoseksualisme te regverdig, verregaande is - selfs sover gaan om vir God te blameer, lasterlik soos dit is. 2012/05/22 05:59:11 PM
SêNet-briewe Waar of vals? Kobus de Klerk

Watter stomme gebabbel, Cornelius - weereens. Het jy gedink dit sal jou enigsins uit jou selfgeskepte penarie red? Besef jy nie dat jou sinnelose gebabbel en obsessie met my, jou, nie vir my ...

2012/05/22 05:52:23 PM
SêNet-briewe Kobus de Klerk, sjalom Cornelius Henn

Ek het jou hele kommentaar met so min moontlik vooroordeel gelees as wat menslik moontlik in die gesindheid tans op die werf is.   Nes in die geval van Henry, ...

2012/05/22 05:50:33 PM
SêNet-briewe Kobus de Klerk, sjalom Cornelius Henn Henry, soos reeds elders verantwoord; ek het Openbaringe 12:10 uit 'n elektroniese weergawe van die Bybel aangehaal. Dis deel van 'n groot databasis verskillende Heilige Skrifte - onder meer 'n ... 2012/05/22 05:19:21 PM
SêNet-briewe Komende konflik met Iran kom net nie nader nie Duitswester

Soos gesprekke oor Israel maar altyd gaan, is daar meer opinies as skrywers, en dan is die Jode nog nie eens by nie. Voor ek verder gaan wil ek net eers 'n paar punte hier ...

2012/05/22 03:29:05 PM
SêNet-briewe Kobus de Klerk, sjalom Cornelius Henn

In een van jou woernale hierbo daag jy my met die volgende: "Terloops, Cornelius, waar verwys ek na myself as 'die ou grote'  soos jy beweer? Jou leuenaar....

2012/05/22 02:05:04 PM
SêNet-briewe Ekonomiese groei Wouter Ferns

Vandag bevestig Sjina die volgende: 

Wen Jiabao, China’s premier, paved the way for a fresh round of pro-growth policies. Concerns over China’s slowing economy have ...

2012/05/22 01:24:42 PM
SêNet-briewe Kobus de Klerk, sjalom Dolf

Dit blyk uit jou talle geskrewes hierbo (en andere) dat jy die Essensie van die WARE EVANGELIE nie verstaan (of eenvoudig nie wil verstaan nie) en dat jy jou eie ...

2012/05/22 01:11:15 PM
SêNet-briewe Komende konflik met Iran kom net nie nader nie Wouter Ferns

In die Financial Times, gedateer 22 Mei 2012 die volgende opdatering. 

IAEA says Iran nuclear deal reached: 

Yukiya Amano ...

2012/05/22 01:08:37 PM
SêNet-briewe Kobus de Klerk, sjalom Henry

Ek haal vir Cornelius aan: 

“"Henry", in Kobus se woernaal kort na joune, haal Kobus uit DRIE verskillende "ware Bybels" TWEE verskillende ...

2012/05/22 01:01:08 PM
SêNet-briewe Wouter, haat en homoseksualisme Kobus de Klerk

Hoe melodramaties, maar nutteloos, is jou gebruiklike niksseggende, dramatiese verklaring hierbo.

Wat jy ook al kwytraak, is in ieder geval aan die ...

2012/05/22 12:07:12 PM
SêNet-briewe Wouter, haat en homoseksualisme Kobus de Klerk

Spirituele Intelligensie is die enigste werktuig waarmee daar in die realm van Goddelike Spiritualiteit mee gewerk kan word, Wouter, en dit is nie iets waarvoor ons kan gaan studeer en presteer ...

2012/05/22 11:54:29 AM
SêNet-briewe Oor oorlog en vrede Cornelius Henn

Ek is dankbaar vir jou besef dat ek ook wel jou naaste is.  

In die reël hanteer ek jou maar soos enige ander misdadiger Kobus.

2012/05/22 10:31:50 AM
SêNet-briewe Homo-watseding, Wouter Ferns? Wouter Ferns

Duitswester daar is kennis geneem van jou oortuigings en veral die laaste opmerking, die vergunning van afstand deur jou gegun.

Dink jy nie dit is tog so subtiel, 'n bevestiging van die ...

2012/05/22 10:31:46 AM
SêNet-briewe Die Zuma-"skildery" Wouter Ferns

Vir die wat soos Ran dink hierdie is ongehoord en 'n gebeurtenis in isolasie, Mike van Graan in die Cape Times van vandag skryf hierdie: 

2012/05/22 10:07:50 AM
SêNet-briewe Kobus de Klerk, sjalom Cornelius Henn

Toe het Jesus die skare en sy dissipels toegespreek en gesê: Die skrifgeleerdes en die Fariseërs sit op die stoel van Moses. Alles wat ...

2012/05/22 09:49:22 AM
SêNet-briewe Kobus de Klerk, sjalom Cornelius Henn

Die enigste mense wie se lewe ek vergal is waarskynlik joune en die res van die fundamentele onderdrukkers om jou wat hul "vermaning" so onvanpas in die ...

2012/05/22 09:45:20 AM
SêNet-briewe Komende konflik met Iran kom net nie nader nie Wouter Ferns

Die refrein dat daar nie geweet nie kan word nie, behalwe as jy "godsdienstig" is, (of), "spirituele ...

2012/05/22 09:43:59 AM
SêNet-briewe Kobus de Klerk, sjalom Kobus de Klerk Terloops, Cornelius, waar verwys ek na myself as 'die ou grote'  soos jy beweer? Jou leuenaar. Kan jy dan nie anders as om te lieg, nie? 2012/05/22 09:26:53 AM
SêNet-briewe Komende konflik met Iran kom net nie nader nie Wouter Ferns

Baie dankie vir jou reaksies ook en beaam ek ook dat Iran 'n pragtige land is vol mense wat met menslike oordeel geag moet word.

2012/05/22 09:11:46 AM
SêNet-briewe Die Zuma-"skildery" Wouter Ferns

Varkspek het namens Murray, die motiewe van Murray besluit. 

Murray spreek homself egter soos volg daaroor uit: 

2012/05/22 08:11:55 AM
SêNet-briewe Die Zuma-"skildery" Wouter Ferns

Dit is 'n skildery sonder enige twyfel, kuns dan. 

Die probleem is dalk wat is die verwagtinge wat aan kuns ...

2012/05/22 08:02:53 AM
SêNet-briewe Ekonomiese groei Wouter Ferns

Na die krisis van 2008 was daar 'n gedeeltelike herstel van die ekonomie op 'n globale skaal maar nie genoegsaam nie. 

2012/05/22 07:10:11 AM
SêNet-briewe Die Zuma-"skildery" Ran Doodt

Verbeel jou so 'n openbare afbeelding van President Obama.

Of enige Europese president.

Of Sjina en Rusland se presidente. 

Dit sou in al daardie lande onmiddellik in ...

2012/05/22 06:40:25 AM
SêNet-briewe Wouter, haat en homoseksualisme Wouter Ferns

Dit is jammer dat De Klerk teleurgestel is, maar hierdie onderwerp word tot vervelens deur De Klerk “herbesoek” en gereeld wil De Klerk in debat hieroor wees, meer as wat ek die ...

2012/05/22 06:31:08 AM
SêNet-briewe Komende konflik met Iran kom net nie nader nie Ran Doodt

Dankie vir jou mooi reaksies. Iran is 'n pragtige land.

George Friedman van Stratfor skryf ook gereeld oor Iran, en die CIA gebruik ook sy geopolitieke analises....

2012/05/22 05:31:58 AM
SêNet-briewe Komende konflik met Iran kom net nie nader nie Ran Doodt

As ek geweet het jy kyk ten diepste na Israel en Iran op 'n religieuse manier, sou ek jou eerder met effektiewe religieuse argumente probeer ...

2012/05/22 05:22:47 AM

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top