Die vallende boom maak geen geluid nie

  • 0

Angus (dalk het ek naam verkeerd?) vra of 'n vallende boom waar niemand kan hoor nie ’n geluid maak? Ou, bekende breinboelie. Natuurlik! Geluid is klankgolwe, onafhanklik van oor/gehoor! Laasgenoemde (oor/gehoor, sintuie) is menslike, subjektiewe abberasies onnodig vir die fisiese proses!

Jan Maarschalk

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top