SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Seks en die kerk

Jaco 2012-05-14 "Adultery, divorce, polygamy, and free union are grave offenses against the dignity of marriage." (Catechism Of The Catholic Church, paragraaf 2400)

Selfde-geslag-huwelikke is logies, intelligent en konsekwent

Ran Doodt 2012-05-14 Stem saam met Jaco: President Obama vir nog ’n termyn!

Scream pink!

Demi 2012-05-14 Sieninge deur die oë van ’n gay man.

half fana ghalô

Jacobus Faasen 2012-05-11 getuies, getuig lieweste, profete, professeer ...

Die obsessie/siekte

Sondaar Twee 2012-05-11 Ek sien Kobus se obsessie met homoseksueles ruk weer handuit ...

Is ek gay gebore?

Stephanie. 2012-05-11 Loop in my skoene voor jy oordeel. Dink ook daaraan dat ek, nes ander gay mense, ons geluk mag vier in hierdie land, nes enige ander straight couple.

gemaksone-metamorfose

Jacobus Faasen 2012-05-10 ink stink, IT’t g’n reuk, al ruik Mens ’n rot ...

Obama vir nog ’n termyn!

Jaco 2012-05-10 Obama is die eerste Amerikaanse president wat ten gunste van gay-huwelike en die verskansing van gelyke gay regte in die VSA uitgespreek het.

Roald Dahl, ’n storieverteller

Johannes Comestor 2012-05-10 Roald Dahl (1916-1990) se naam wek ’n Noorweegse indruk, wat korrek is, want sy pa het vandaar na Frankryk en later na Wallis verhuis. Roald is in Cardiff gebore en het veral as Britse kinderboekskrywer bekendheid verwerf.

Alternatiewe Suid-Afrikaanse vakansie

Jaco 2012-05-10 Ek en my metgesel, Wim, het besluit om iets nuuts met ons kwartaarlikse vakansie te doen (16 tot 26 April). Pleks van die tradisionele vliegvlug na Shaka-Internasionaal, daar motor huur, Salt Rock toe en in ‘n strandhotel in te bespreek, het ons besluit om hierdie keer af te wissel met iets nuuts, om sodoende ‘n nuwe ervaring te ervaar.

Briewe van die huis

Boer in Beton 2012-05-10 Ons is terug in die basis. Die eerste ding wat ek doen is om onder die stort te staan en net die vuil en stank en ja, ook die vrees, van my af te was. Ek kry my pos: lekker baie briewe en pakkies ...

Inligting verlang: Morning Glory, kortverhale en Hofmeyr

Jan Rap 2012-05-10 Hierdie storie van Steve egter, lyk dit my (ek het nog nie die boek gelees nie maar ek gaan hom nou dadelik koop), weerspieël ’n versugting, ’n droom en sonder drome word niks ooit verwesenlik nie. Ons moet op een of ander manier uit hierdie gemors kom en ’n Boere-Arkadia lyk vir my na die antwoord, of hoe?

enigste opsie

Jacobus Faasen 2012-05-09 ná so baie millennia se Gewete-loos onmenslikheid ...

Is homoseksualisme nadelig?

Kobus de Klerk 2012-05-09 Navorsing oor homoseksualisme.

Die drama queens van die ANC (en die konings)

Naas Viljoen 2012-05-09 Die "ANC–Afrikaanssprekede" gesprek op 8 Mei het die voorspelbare voorvertoning in die Afrikaanse media ontlok.

Diogenes – vervolg

Jaco 2012-05-09 Oor Diogenes – vir Perdebytjie, Kobus en Wynand

Waarom is party mans gay?

Varkspek 2012-05-09 Myns insiens word gay oriëntasie en gedrag veroorsaak deur dinge wat in jou kinderjare gebeur, wanneer jou seksuele voorkeure in jou vasgelê word op ’n kritieke stadium van jou ontwikkeling. Dit kan selfs rondom geboorte al begin.

unbelievably true

Jacobus Faasen 2012-05-08 so ‘n struktuurgeweldskrisis, Millennium Drie s’n

Homoseksualisme herbesoek

Kobus de Klerk 2012-05-08 Om een of ander rede is die kwessie van homoseksualiteit nou weer op die openbare lippe.

Laurens van der Post, ’n storieverteller

Johannes Comestor 2012-05-08 In die ou Suid-Afrika was Laurens van der Post (1906-1996) bekend vanweë sy kritiek, veral in die buiteland, op apartheid en Afrikaners.
Top