Die obsessie/siekte

  • 0

Ek sien Kobus se obsessie met homoseksueles ruk weer handuit.

Drink jou pille, Kobus, en word rustig, voor jy iemand aanrand of iets sê waarvoor jy aangekla kan word by die MRK.

Jou gedagtes wentel al te veel om die anale, netnou ontwikkel jy psigosomatiese aambeie.

Beste groete,

Sondaar Twee

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top