SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Sal ek hierdie stories versin, Boer innie Bos?

Boer in Beton 2012-05-28 Jy skryf ek moet met ouens praat wat grensdiens verrig het ...

Afrikaans sterf nie uit nie, dis ook die taal van Australiese staatsdokumente!

Anelia 2012-05-28 Vir almal wat gedurig sanik dat Afrikaans aan die uitsterf is, neem gerus kennis dat die Australiese regering deesdae dokumente in Afrikaans vrystel. Hier is voorbeelde ...

Nog iets oor prof Croucamp se kommentaar

Jan Rap 2012-05-25 Ek wou nog die een en ander oor Piet se kommentaar sê (verwys my brief van gister) maar my 600 woorde was op.

Juffrou! Juffrou kyk vir ...

Jan Rap 2012-05-25 Amore het ’n anglisisme gebruik.

LitNet-kommentare | LitNet comments: 23.05.2012

2012-05-24

Die volgende kommentaar op 23 Mei 2012 op LitNet geplaas. 

The following comments were published on LitNet on 23 May 2012. 

God se gesplete persoonlikheid en die nuwe wêreldorde

Jaco 2012-05-24 Ons beleef ’n nuwe wêreldorde ...

Ek stem saam met Jan Maarschalk

Jan Rap 2012-05-24 Wat mens wel kan sê is dat, as die boom op niemand se toon geval het nie, hy geen mens enige fisiese pyn veroorsaak het nie.

Vir Werner (aalmoese vererger net die probleem)

Jan Rap 2012-05-24 Aalmoese vererger net die probleem – meer mense kom klop aan om hulp en op die ou end sit die nageslag met 'n groter probleem.

Vir Varkspek oor Zuma en Dawid

Jan Rap 2012-05-24 Daar is 'n ou gesegde wat sê dat reklame betaal.

Jaco en sy wanvoorstellings

Kobus de Klerk 2012-05-24 Hoekom probeer jy die Goedheid so bestry?

Die koninkryk van nie-rassigheid

Johannes Comestor 2012-05-24 Die grondslag waarop die nuwe Suid-Afrika funksioneer, is foutief.

Dood, waar is jou angel?

Boer in Beton 2012-05-24 Die manne is moeg uitgemergel van dag tot dag se stryd om oorlewing, van wonder wanneer is die volgende kontak, gaan ons dit maak, sal ons ooit weer kan huis toe gaan?

LitNet-kommentare | LitNet comments: 22.05.2012

2012-05-23 Die volgende kommentaar op 22 Mei 2012 op LitNet geplaas.
The following comments were published on LitNet on 22 May 2012.

Daardie "skildery" skend Zuma se regte

Varkspek 2012-05-23 "Ek herhaal dat die "skildery" nie ware kuns is nie, want dit is daarop gemik om te beledig en verneder en ek is dankbaar dat die ding nou opgefoeter is."

Cornelius se dwaalleringe en lastering

Kobus de Klerk 2012-05-23 Ek wonder ook hoe ander ware gelowiges, die stilles, wat Cornelius se lastering so gereeld aanskou, dit regkry om stil te bly daaroor ...

Die vrou se status volgens die Bybel

Jaco 2012-05-23 Die vryhede wat vrouens in Westerse gemeenskap vandag geniet, is nie aan enige godsdienstige dogma te danke nie, maar wel as gevolg van denkende manne en vroue wat die mite uitgewys het dat vrouens aan mans onderdanig moet wees, deur middel van logiese gevolgtrekkinge te maak oor die saak.

Ligsku en lagsku

Naas Viljoen 2012-05-23 Oor ligsku en lagsku ...

LitNet-kommentare | LitNet comments: 21.05.2012

2012-05-22

Die volgende kommentaar op 21 Mei 2012 op LitNet geplaas.

The following comments were published on LitNet on 21 May 2012.

Hoe ek 'n gay geword het

Sondaar Twee 2012-05-22 My aptyt was daarmee heen ...

moedertaal

Jacobus Faasen 2012-05-22 kjend van Kontinent, ter plaatse ontwerp, gepraktiseer ...
Top