LitNet-kommentare | LitNet comments: 23.05.2012

  • 0

Die volgende kommentaar op 23 Mei 2012 op LitNet geplaas. Teken in om kommentaar te lewer.

The following comments were published on LitNet on 23 May 2012. Log in to leave your comment.

Kategorie
Category
Artikel
Article
Kommentator
Commentator
Kommentaar-uittreksel
Comment excerpt
Datum
Date
SêNet-briewe Is ek gay gebore? katbossie

Moet jou nie steur aan die 'haters' nie.  Hulle sal altyd daar wees.  Ook die wat wil voorskryf wat jy in jou slaapkamer kan doen of nie doen nie.  Hulle het ...

2012/05/23 09:42:59 PM
SêNet-briewe Daardie "skildery" skend Zuma se regte Francois Verster

Ek verkies ook kuns om die estetiese elemente en glo nie dat kuns in diens van protes/-politiek moet staan nie. Dog: kuns is nie kuns oor die motiewe van die ...

2012/05/23 07:36:50 PM
SêNet-briewe Waar of vals? Kobus de Klerk

Dolf, baie dankie vir jou brief en geloofsbemoediging.

Afgesien van die briewe van my waarna jy verwys, kan jy gerus ook die ses briewe lees wat hoofsaaklik bestaan uit aanhalings ...

2012/05/23 06:32:38 PM
SêNet-briewe Waar of vals? Cornelius Henn Dolf/Henry, as julle heel regs van jul name kyk is daar 'n kruisie waarmee julle lafhartige en dubbele duiwelsgeestigheid kan delete ... 2012/05/23 05:05:54 PM
SêNet-briewe Daardie "skildery" skend Zuma se regte Jaco

Die wonder van hierdie land is sy konstitusie, wat die vryhede, asook die regte van indiwidue beskerm, selfs teen oortredings deur die staat aan indiwidue aangegaan.  ...

2012/05/23 05:03:41 PM
SêNet-briewe Hoe ek 'n gay geword het Varkspek Kan jy sowaar nie insien dis net 'n grappie nie? 2012/05/23 04:56:50 PM
SêNet-briewe Waar of vals? Dolf

In een van jou skrywe hierbo verwys jy na Kobus "wat katolieke en elke andersgelowige ter helle vervloek."

Wat bedoel jy met ...

2012/05/23 04:40:42 PM
SêNet-briewe Kobus de Klerk, sjalom Cornelius Henn

Dis toe presies soos ek in "Waar of vals" vermoed het - "Henry", "Dolf" en Kobus de Klerk heul iewers saam onder dieselfde bose mantel.
...

2012/05/23 04:33:09 PM
SêNet-briewe Waar of vals? Dolf

Dankie vir jou geskrewe hierbo. Ek het maar onlangs aan hierdie forum begin deelneem en het al die briewe (Drie-Eenheid, Vaderskap van God en Jesus Christus) wat jy ...

2012/05/23 03:04:55 PM
SêNet-briewe Waar of vals? Cornelius Henn Dolf, stuur tog 'n pluimpie aan Kobus vir sy fenomenale spirituele intelligensie in sy VIER briewe waarin hy sy huiskerkstelseldrogma aan my probeer afsmeer ... ek kyk uit vir jou antwoord elders ... 2012/05/23 01:50:11 PM
SêNet-briewe Waar of vals? Cornelius Henn Kobus, die feit dat jy iets verduidelik beteken niks. Jy is immers dieselfde "ou grote Kobus" wat katolieke en elke andersgelowige ter helle vervloek. Hoekom moet ek op jou duiwelsgeestige ... 2012/05/23 01:46:10 PM
SêNet-briewe Kobus de Klerk, sjalom Cornelius Henn

Jy's totaal blind in jou godsdiensboewery.  

Wat het jy "ontdek" as ek dan openlik in my kommentaar aan Henry die volgende bely het: ...

2012/05/23 01:43:19 PM
Jason Lloyd: Hotnotsgot Watter bydrae lewer hierdie menseregte-aktivis tot die samelewing? Herman J Lategan Dis nou die grootste toktokkietos wat ek in 'n baie, bale lang ruk gelees het. Up your game my friend.  2012/05/23 01:13:06 PM
SêNet-briewe Kobus de Klerk, sjalom Kobus de Klerk

Let op hoe Cornelius weereens Openbaring 12:10 se "broeders", met sy eie 'naastes' vervang - dit is duidelik dat hy dit versin, om sy eie agenda te pas.

2012/05/23 12:31:46 PM
SêNet-briewe Ekonomiese groei Wouter Ferns

Varkspek het 'n baie goeie vraag gevra met hierdie brief en die tydsberekening is goed aangesien die OECD se nuutste verslag nou uit is en die bevinding is soos volg, "the ...

2012/05/23 12:27:41 PM
SêNet-briewe Kobus de Klerk, sjalom Cornelius Henn

Nee Kobus, jou presiese woorde aan Altruïs destyds was: Jy skryf aan Cornelius oor ek (Kobus de Klerk) wat jou sou ...

2012/05/23 11:10:04 AM
SêNet-briewe Kobus de Klerk, sjalom Cornelius Henn

Ek het die "about" gedeelte vir jou nagegaan en al wat daar staan is "this is freeware not to be sold  you may copy and distribute freely ...

2012/05/23 10:57:32 AM
SêNet-briewe Kobus de Klerk, sjalom Kobus de Klerk

Ek het Google deursoek vir die Afrikaanse weergawe waarvan Cornelius praat. Selfs die buitelandse skakels, waar Afrikaanse Bybels geplaas word, en gevind dat hulle meestal ...

2012/05/23 10:47:09 AM
SêNet-briewe Waar of vals? Kobus de Klerk

Hier is vier briewe waarin ek die ...

2012/05/23 10:37:51 AM
SêNet-briewe Waar of vals? Dolf

Ai ou Cornelius, al wat ek (en ek glo Kobus, Henry, ens) by jou wil tuisbring is slegs waaroor die Enigste Ware Evangelie van Jesus Christus gaan en dat daar Geen Ander ...

2012/05/23 10:01:02 AM
SêNet-briewe Kobus de Klerk, sjalom Henry Oosthuizen Sal jy asb die "link" verskaf van die elektroniese weergawe wat die woord "medemens" dan so in Openbaring 12:10 aantoon. 2012/05/23 09:55:57 AM
SêNet-briewe Kobus de Klerk, sjalom Kobus de Klerk

Soos te wagte van jou, Cornelius, om mens se woorde te verdraai. Die ‘ou grotes’ – meervoud, let wel, en nie soos jy dit op my persoonlik wil van toepassing maak nie en ...

2012/05/23 09:52:45 AM
SêNet-briewe Oor oorlog en vrede Kobus de Klerk

Om vir iemand soos jy, wat gedurig te velde trek teen ware gelowiges, te wys op jou dwalinge en teregwys om die Weg na die HERE te volg, is inderdaad 'n liefdesdaad - een waarmee ware gelowiges ...

2012/05/23 09:30:13 AM

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top