Die volgende kommentaar is van 24 tot 28 Mei 2012 op LitNet geplaas. Teken in om kommentaar te lewer.
The following comments were published on LitNet from 24 to 28 May. Log in to leave your comment.
| Kategorie Category |
Artikel Article |
Kommentator Commentator |
Kommentaar-uittreksel Comment excerpt |
Datum Date |
| SêNet-briewe | Neem balk uit eie oog alvorens splinter uit ander s’n | Raed-na-Gael |
Jaco: Eienaardig dat jy oënskynlik die Bybel van hoek tot kant ken, maar die glo nie. Waar is die haakplek dan? Wat hinder? Hoe is jy soos jy verklaar 'n atëis. |
2012/05/28 09:41:12 PM |
| SêNet-briewe | Sal ek hierdie stories versin, Boer innie Bos? | Jaco | Beste Boer in Beton
Moenie ophou oor die grensoorlog skryf nie. Ek geniet dit terdee. As bedekte seen, het ek dit misgeloop. Van my beste vriende gedurende daardie tyd ... |
2012/05/28 06:38:29 PM |
| SêNet-briewe | God se gesplete persoonlikheid en die nuwe wêreldorde | Jaco | Dolf ou Dolfie
Jy dans rond op 'n warm plaat, gee selfs die Heilige Gees die vuilwerk om te doen wat jy nie wil doen nie. Ai tog. Die geveinsheid! In elk geval ... |
2012/05/28 06:30:57 PM |
| SêNet-briewe | Neem balk uit eie oog alvorens splinter uit ander s’n | Cornelius Henn | Beste Jaco,
Ek is darem lankal onthef van die titel "Christen". Vandaar ook dat ek in my lewe nooit in die posisie sal wees om ander te ... |
2012/05/28 05:28:33 PM |
| SêNet-briewe | God se gesplete persoonlikheid en die nuwe wêreldorde | Dolf |
Jaco, Stadig met die intellektuele vermoe, ou bul?. Jy verstaan my heeltemaal verkeerd - en daarmee saam die Bybel wat jy lees. Jy merk tereg op oor Paulus. Maar verkeerdelik dat hy ... |
2012/05/28 04:59:11 PM |
| SêNet-briewe | Cornelius se dwaalleringe en lastering | Kobus de Klerk | Dolf, Henry en Tant Alie,
Dit is 'n riem onder die hart, soos altyd, om ware gelowiges aan die woord te sien, Daar is soveel eensgesindheid, nie omdat dit oor ons gaan nie, maar omdat |
2012/05/28 02:55:36 PM |
| Projekte & webseminare | LitNet Akademies: Lang Lang – Omstrede vertoonkunstenaar of gesiene virtuoos? | George King | As 'n voortsetting van die pertinente kommentaar van Martina Viljoen, Mareli Stolp en (veral) Etienne Viviers op die artikel oor die pianis Lang-Lang wil ek net byvoeg: die werklike omstrede ... | 2012/05/28 02:40:57 PM |
| SêNet-briewe | Die vrou se status volgens die Bybel | Duitswester |
Jaco, dankie vir die terugvoer, paar dinge daar wat ek nie geweet het nie. Maar is jy ernstig, kan ek glad nie uitsien na 'n brandstapel nie? Cheers Duiswester |
2012/05/28 01:44:31 PM |
| SêNet-briewe | God se gesplete persoonlikheid en die nuwe wêreldorde | Jaco |
Magtig Dolf Ontbreek jy enige intellektuele vermoe. Pleks om my met bangmaakstories die hemel in te praat, gebruik eerder daardie paar grys selle van jou wat jy nog oor ... |
2012/05/28 01:01:22 PM |
| Q&A's | Sunday Times Literary Prize nominee: Henrietta Rose-Innes | Henrietta Rose-Innes | Thanks for the interview, Bibi. The lovely pic of the beetle (the very same beetle who was my inspiration for Nineveh) is from Zane Hobson's blog spot ... | 2012/05/28 12:59:21 PM |
| SêNet-briewe | Juffrou! Juffrou kyk vir ... | Angus | Jan Rap, dankie daarvoor dat jy die verslaggeefsterjies so by Juffrou verklap. Ek hoop hulle word oor die vingers getik en kry skaam vir hulle uitspraak. Maar, nou is dit tyd dat Jan Rap ... | 2012/05/28 12:32:49 PM |
| SêNet-briewe | God se gesplete persoonlikheid en die nuwe wêreldorde | Dolf |
Jaco, Moet asseblief net Nooit se "Ek het nie geweet nie!" Jy het en jy kies in jou ongeloof en totale onkunde om nie te weet nie. As jy nie verstaan wat ek bedoel ... |
2012/05/28 10:34:47 AM |
| SêNet-briewe | Is ek gay gebore? | Dolf |
katbossie, Jy dui op 'n skakel wat jy geplaas het en dan ook veral die wanaangepaste "what-the-bible-really-says-about-homosexuality". Maar ek lees sommer net die Bybel, ... |
2012/05/28 10:20:53 AM |
| Poësie | leibeurt | Selwyn | Dis vars! | 2012/05/28 08:49:15 AM |
| SêNet-briewe | Die koninkryk van nie-rassigheid | Jaco |
Beste Enjee Om jou (bitsige) vraag te probeer be-antwoord: Ek is 'n trotse Afrikaner wat weier om in as en sak te sit en oor die lot van die Afrikaner te sit en ween met ... |
2012/05/27 11:24:38 PM |
| SêNet-briewe | Die vrou se status volgens die Bybel | Jaco | Beste Duitswester
Ek geniet jou dan en wan humoristiese tussenwerpsels! Maar grappie op 'n stokkie. Net soos die Christendom, is Islam onder hewige druk onder ... |
2012/05/27 06:45:47 PM |
| SêNet-briewe | Die vrou se status volgens die Bybel | Jaco | Beste Duitswester
Ek geniet jou dan en wan humoristiese tussenwerpsels! Maar grappie op 'n stokkie. Net soos die Christendom, is Islam onder hewige druk onder ... |
2012/05/27 06:45:46 PM |
| SêNet-briewe | God se gesplete persoonlikheid en die nuwe wêreldorde | Jaco | Henry
Soos met Dolf. Bly by die argument hierbo uiteengesit. Aangesien jy en hy met Goddelike inspirasie begeester is en Kobus se "Spirituele ... |
2012/05/27 05:09:41 PM |
| SêNet-briewe | Die koninkryk van nie-rassigheid | Daniel | Beste Jaco
Ek sien die waarheid maak jou baie seer.
Gee ons asseblief die antwoorde op die vrae wat jy aan Johannes stel. Waar staan jy ...
|
2012/05/27 02:51:01 PM |
| SêNet-briewe | Dood, waar is jou angel? | Duitswester | Gaan die kakpratery oor die "grens" f-kken nooit einde kry nie?
Vir die wat meer wil weet, daar is genoeg kredietwaardige boeke, veral oor Koevoet en 32 Bateljon, twee ... |
2012/05/27 02:50:33 PM |
| SêNet-briewe | Die koninkryk van nie-rassigheid | Duitswester | Dag Johannes,
ek besef waar die Afrikaner vandag is. Grondloos. Landloos. Hy het geen seggenskap in wie oor hom regeer nie. Hy word vir alles wat verkeerd is blameer. Hy word vir ... |
2012/05/27 02:12:43 PM |
| SêNet-briewe | Dood, waar is jou angel? | Boerinnibos |
Kobus Die persoon se verhale is so vol van basiese foute van prosedures wat gevolg is dat dit vir iemand wat daar was baie duidelik is hy het geen idee waarvan hy praat nie. Ek stem saam ... |
2012/05/27 10:49:08 AM |
| SêNet-briewe | Kobus de Klerk, sjalom | Cornelius Henn | 'n Klankopname van dr Bevan Morris, president van Maharishi University of Management se lesing oor die Tao (Doa) kan hier geluister word - http://www.mum.edu/multimedia/consciousness/tao.mp3 ... | 2012/05/26 10:01:51 PM |
| SêNet-briewe | Kobus de Klerk, sjalom | Cornelius Henn | Sjalom,
In antwoord op die volgehoue bespotting van die openbaring van GOD ons MOEDER (deur veral Kobus de Klerk se stertjie in ... |
2012/05/26 10:00:09 PM |
| SêNet-briewe | Kobus de Klerk, sjalom | Cornelius Henn | Henry Oosthuizen en Dolf van Loggerenberg, dankie dat julle intussen jul volledige en regte name aan jul bedoeling in die uitdra van die Evangelie gebind het. | 2012/05/26 09:37:06 PM |
| SêNet-briewe | Kobus de Klerk, sjalom | Cornelius Henn | (begin van aanhaling uit kommentaar elders)
Wouter Ferns 24 May 2012 @11:01 AM Siep sop en braaiboud vir Cornelius Henn aan ... |
2012/05/26 09:30:51 PM |
| SêNet-briewe | Kobus de Klerk, sjalom | Cornelius Henn | Kobus de klerk se alie is terug!
Alie, lees 'n mens jou gewone beledigende trant hierbo is jy nog steeds en ongetwyfeld die ou grote Kobus se stertjie. |
2012/05/26 09:21:23 PM |
| SêNet-briewe | Is ek gay gebore? | katbossie | Dolf,
Jy het duidelik nie die skakel gelees wat in my pos ingesluit was nie - as jy dit gelees het, sou jou reaksie heelwat anders gelyk het. Gaan lees dit eers, en ook hierdie ...
|
2012/05/26 02:10:00 PM |
| SêNet-briewe | Die vrou se status volgens die Bybel | Duitswester |
Jis Jaco, Islam groei vinniger as die Christendom, gaan jy die Koran ook vir ons opsom? Soos dinge in SA loop is dit nie baie vêr voordat Islam die meerderheid is nie. Dit |
2012/05/26 01:50:43 PM |
| SêNet-briewe | Kobus de Klerk, sjalom | Tant Alie (Aletta) |
Cornelius, verder is jy ook welkom om my kommentaar te lees onder die brief wat Kobus oor jou dwalinge geskryf het. Dit is harde kommentaar oor jou, maar ek moes dit van my hart afkry, omdat dit ... |
2012/05/26 01:45:42 PM |
| SêNet-briewe | Kobus de Klerk, sjalom | Tant Alie (Aletta) |
Cornelius, In plaas daarvan dat jy my Vraag beantwoord trek jy te velde teen Kobus en iets wat hy alreeds aan jou tot vervelens verduidelik het. Jy is welkom om in enige taal te aanbid, ... |
2012/05/26 01:41:16 PM |
| SêNet-briewe | Jaco en sy wanvoorstellings | Tant Alie (Aletta) | Beste Jaco,
Onthou net, as jy vasgevang voel en eendag nie meer watter kant toe nie, is daar vir jou uitkoms! God is alreeds in jou hart, en jy is altyd welkom om Hom te probeer ... |
2012/05/26 01:38:08 PM |
| SêNet-briewe | God se gesplete persoonlikheid en die nuwe wêreldorde | Henry Oosthuizen | Jaco
Jy sê aan Dolf “Ek is 'n uitgesproke ateis (en 'n moffieslet daarby). Ek het met oop oë gekies om geen mitiese God te aanbid of te dien nie. ... |
2012/05/26 12:34:44 PM |
| SêNet-briewe | Kobus de Klerk, sjalom | Cornelius Henn | Oral op aarde word ons almal se Almagtige Lewende in die een of ander taal en kultuur gedien. Nie almal ken die openbaring van God in Jesus Christus nie. Dis die wat die wel ken se roeping om dit ... | 2012/05/26 11:54:54 AM |
| SêNet-briewe | Dood, waar is jou angel? | Boerinnibos | Boer in Beton
Die geheim van fantasie verhale is om deeglike navorsing te doen. Jy het baie potensiaal alhoewel jou skryfstyl nog bietjie skaafwerk benodig. het. Praat met ouens ...
|
2012/05/25 08:25:14 AM |
| SêNet-briewe | God se gesplete persoonlikheid en die nuwe wêreldorde | Duitswester |
Dag Jaco, soek jy geselskap of hulp? Duitswester |
2012/05/25 01:32:57 AM |
| SêNet-briewe | Die koninkryk van nie-rassigheid | Jaco |
Beste Johannes Wat help dit om te sanik oor wat in die verlede gebeur het en oor die huidige onvermoë van die regering om behoorlik te kan regeer nie. Dit is nie nuwe nuus ... |
2012/05/24 07:22:31 PM |
| SêNet-briewe | Jaco en sy wanvoorstellings | Jaco |
Beste Kobus Jou enigste argument wat jy by herhaling met elke stelling van my afkomstig weergee, is dat, omrede ek 'n uitgesproke en onbeskaamde homo en ateïs is, ek in jou ... |
2012/05/24 06:58:27 PM |
| SêNet-briewe | Kobus de Klerk, sjalom | Kobus de Klerk | Hierbo doen jy dit weer - 'naastes' terwyl dit 'broeders' moet wees. Die belangrike relevansie van die onderskeid is elders in besonderhede bespreek.
Jou sinnelose rookskerms werk nie. ... |
2012/05/24 04:05:45 PM |
| SêNet-briewe | Cornelius se dwaalleringe en lastering | Henry Oosthuizen | Kobus
Ek kan verstaan waarom ander gelowiges nie die vrymoedigheid het om in te gryp teen Cornelius nie ,want hy skroom nie om sy vurige gif pyle op ons af te vuur nie en ons te ... |
2012/05/24 03:55:33 PM |
| SêNet-briewe | Hoe ek 'n gay geword het | Kobus de Klerk | Wouter,
Jy skop alweer teen die prikkels (ek sien dit in jou amper histerie waarmee jy nou weer die onderwerp toetakel wat jy onderneem het, om uit te bly). Daar is nie sprake dat ... |
2012/05/24 03:44:12 PM |
| SêNet-briewe | Hoe ek 'n gay geword het | Wouter Ferns | 'n Onlangse brief met die titel,"Wouter, haat en homoseksualisme", https://www.litnet.co.za/Article/wouter-haat-en-homoseksualisme het verwysing en die lang relaas uit De Klerk se hand oor ... | 2012/05/24 01:37:47 PM |
| SêNet-briewe | Komende konflik met Iran kom net nie nader nie | Duitswester |
Dag Ran, laat ek erken, jou standpunt is onverwags. Veral gesien in die lig van Suid Afrika se kraakvars hernude vyandigheid teen Israel en boetieskap met Iran. Dit is erg skaars ... |
2012/05/24 11:28:26 AM |
| SêNet-briewe | Cornelius se dwaalleringe en lastering | Wouter Ferns | Siep sop en braaiboud vir Cornelius Henn aan die hand van "ou grote".
Ugh vir die "ou grote".
Vir wat dit werd ...
|
2012/05/24 11:01:49 AM |
| SêNet-briewe | Waar of vals? | Cornelius Henn | Dolf,
Oral op aarde word ons almal se Almagtige Lewende in die een of ander taal en kultuur gedien. Nie almal ken die openbaring van God in Jesus Christus nie. Dis die ... |
2012/05/24 10:55:54 AM |
| SêNet-briewe | Waar of vals? | Cornelius Henn | Nes Sataniste die katolieke se Nagmaalritus as kannibalisme bespot, net so bespot Kobus de Klerk die katolieke se kommunikasie in die Geesteswêreld in sy dobbelsteen met ses kante ... | 2012/05/24 10:27:36 AM |
| SêNet-briewe | Waar of vals? | Dolf | Cornelius.
Komaan, ou Cornelius! Selfs jy kan beter doen as dit! Jy kan heeldag lank ons (Henry, Kobus, ens.) verwens en ons kommentare probeer "delete" (of so ... |
2012/05/24 09:54:02 AM |
| SêNet-briewe | Cornelius se dwaalleringe en lastering | Dolf | Kobus,
Weereens dankie vir jou geskrewe hierbo. Dit stel Cornelius se dwaalleer en laster duidelik aan die kaak en ek hoop van harte dat diegene wat sy laster lees en miskien aanhang ... |
2012/05/24 09:08:00 AM |
| SêNet-briewe | Hoe ek 'n gay geword het | Wouter Ferns |
Nog meer oor hoe ek 'n gay geword het en nie kon terugdraai nie. 'n Blyspel in drie dele. Hierdie is die laaste deel en bou voort op die libretto verskaf deur die "World Health ... |
2012/05/24 08:31:48 AM |
| SêNet-briewe | Hoe ek 'n gay geword het | Wouter Ferns |
Hello, Sondaar II, se verhaal hoe hy die "moffiedom" ingegaan het, is met simpatie gelees, maar ek hoop hy voel welkom en leef 'n bevredigende lewe en nie soos Hernandez ... |
2012/05/24 08:05:40 AM |
| SêNet-briewe | Hoe ek 'n gay geword het | Wouter Ferns |
Hierdie sal nou seker as "tref en trap" deur De Klerk uitgemaak word, maar na hierdie opdatering uit De Klerk se hand, "dit is so dat die verskonings wat party aanwend om hul ... |
2012/05/24 07:34:11 AM |
| SêNet-briewe | Komende konflik met Iran kom net nie nader nie | Ran Doodt |
Ek staan saam met jou by Israel, Duitswester! Waar staan ek? By Israel! Wouter, jy dink dalk nou ek het laf geraak deur net soos Duitswester religieus as gelowige na die ... |
2012/05/24 06:38:38 AM |
| SêNet-briewe | Ekonomiese groei | Duitswester |
Ek is nie 'n ekonoom nie, so ek sit maar saggies hierdie stuiwertjie in die enorme armbeurs. Soos ek die petalje betrag, skuld die wêreld meer as wat daar GDP voor bestaan, ... |
2012/05/24 01:26:04 AM |

