Die soeke na terrorisspore, Raed-na-Gael

  • 0

Raed-na-gael

Ons het eendag terwyl ons op patrollie was opdrag gekry om van wes na oos te loop om te sien of ons terrorisspore kan kry. Die parabats het ’n groep terroriste van suid na noord gejaag na ’n aanval, en dit was toe ek terug was in die TB dat ek al my water gedrink het omdat ek verskriklik dors was. Dit was tóé dat Petros vir my die bottel water gegee het.

Boer in Beton

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top