Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
Kobus de Klerk2012-06-06So ’n tydjie gelede het ons die agnostici se religie aan die hand van hulle religieuse verklaring van die biologiese ontstaan van dinge in oënskou geneem, toe ons na hulle sogenaamde darwinistiese evolusie leerstukke gekyk het, soos dit vandag daar uitsien na anderhalf eeu sedert Charles Darwin.
Jacobus Faasen2012-06-06??onkund’-ontkenningskundig, as versinde onsin aangeteken,??astrant stuitlikheid, van pro-kreasionisties beweging,??voortdurend’ warawara oor voordeel, nut ...
Johannes Comestor2012-06-04Dit is dus uiters misleidend om te beweer, soos telkens deur bv aktiviste en politici, dat swartes op 13% van Suid-Afrika se oppervlak saamgehok is.
Jaco2012-06-04Van al die koningshuise ter wêreld is daar geen wat nie die verbeelding aangryp soos dié van die Engelse koningshuis nie. Niemand kan die Engelse oortref waar dit by seromonie kom nie.
Leon2012-06-01"Die inhoud in die volgende brief gaan dalk baie deurmekaar klink of dit kan dalk nie heeltemal sin maak nie ..." Hierdie is my lewensverhaal.