SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Venus se oorgang op 6 Junie 2012
2012-06-14 Aangesien ’n direkte waarneming van die gebeurtenis ons nie beskore was nie, sluit ek ’n simulasie in wat die meer as twee-uur-lange gebeurtenis van verlede week in enkele sekondes saamvat.Nêrens tuis nie, sê sy? Maar daar's báie plek vir haar op my boekrak
2012-06-13 Naomi Meyer gesels met Deborah Steinmair oor al haar babas: die tamagotchi wat SêNet vir haar was, haar vlees-en-bloed-kinders, Maud en die poppe van die poppekas."Die politieke teologie van apartheid"
2012-06-13 "Albert Venter het onlangs as politieke wetenskaplike afgetree, maar hy wil blykbaar nou sy ekstra tyd gebruik om politiek-korrek sy posisie as openbare intellektueel te bestendig."Die Bybel se verbode voedsel
2012-06-13 Nogal 'n oulike antwoord Jacobus, maar wat van die ander diere, ook wildsbokke en die "voëls van die hemel", hulle kan ook siektes dra weet jy, en almal het parasiete?Die Skepping is ’n werk-in-wording, Kobus
2012-06-13 ’n Psigiater het my verseker die okkulte bestaan.Michelle nog al die jare by my
2012-06-13 "Toe word ek op 'n blind date voorgestel aan die vrou (min mense het ooit geweet van my dubbellewe & kluisenaarsbestaan & natuurlik van Michelle)."Help 'n bietjie daar, o help 'n bietjie daar RSG
2012-06-13 Soos ek die ding het, praat jy verkieslik The Queen's English as jy 'n omroeper op BBC is ...LitNet-superblog
2012-06-12 Ja, wat .. wanneer ek soms nog die briewe lees is dit net té veel PT om kommentaar te lewer.Die plaas van myte …
2012-06-12… is ’n moeisame proses. Die plig val op eerstejaar-entomologiestudente, dis sommer deel van hulle ontgroening ook.
