SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Roy

2012-06-29 Roy se storie

Twee geheime agente: Esterhazy en Esterhuyse

Johannes Comestor 2012-06-29 Alfred Dreyfus (1859-1935) was in die Franse weermag en is in 1894 aangekla van spioenasie vir Duitsland.

Gesprekbeëindigers

Jan Rap 2012-06-29 Daar is begrippe wat deur die meeste aanvaar word as "die finale woord" in 'n bespreking waarin die deelnemers 'n meningsverskil het.

RSG-program oor borsvoeding

Jan Rap 2012-06-29 … was baie interessant.

jonga, Jena, kanAllah

Jacobus Faasen 2012-06-28 diegene, wie nog opreg glo, inne Skepper ...

Formidabele vroue en misrabele vroue

Enjee 2012-06-28 Ek is daarvan oortuig dat nog name deur SêNetters aan kykNET voorgelê sal word ...

Nasionale parade

Jaco 2012-06-27 In die VSA word verskeie parades jaarliks gehou ter herdenking van die herkoms van burgers van die land.  Van die bekenste is die St Patricks Day Parade (Eire); Duits Parade; Puerto Rican Parade; Griekse Parade; ens.  Op sodanige dag word die hoofstrate van die vernaamste stede in feesviering omskep, met nasionale danse, volksmusiek, tradisionele drag, tradisionele maaltye by stalletjies verkoop, ens.

Marlene van Niekerk se "laer mensagtige staat"

Johannes Comestor 2012-06-27 Marlene van Niekerk het onlangs gesê: "Ek besef ... wel deeglik dat min Afrikaanssprekendes tussen 18 en 25 jaar enigsins begryp wat ek skryf ... Dit het te doen met die globale terugval na ’n laer mensagtige staat via die slimfone en ander elektroniese apparaat, en die voorkeur wat Facebook-statusveranderings geniet bo ’n gedig of ’n kortverhaal" (Die Burger, 18 Junie, p 10).

kapitalis se lus

Jacobus Faasen 2012-06-26 regterhand’s oningelig, oor disfunksie, van linker een

Struggle heroes

Hans Richardt 2012-06-26 Nou ja, vir al die ’arm struggle heroes’ wat ’load shedding’ in toilette doen, Jaco ens, blykbaar help nitrate en hoë-intensiteit-oefeninge - die ’arm’ groei.

Vir Jaco oor sy raad aan Duitswester

Jan Rap 2012-06-26 Laat ek dit wéér sê: Ek het niks teen Engels nie, ek het dit teen die Afrikaners wat ywerig meedoen met die opgang van Engels ten koste van Afrikaans.

In misdaad se blik

Hennie Fritz 2012-06-26 In meer as een gesprek op ‘n dag, word die onderwerp van ‘n opbouende dialoog verskuif na die werklikheid en kommer wat misdaad meebring.

Padwaardigheidstoets

CreativeSpark 2012-06-26 Vanoggend met die kraai van die vierde haan, neem ek ons woonwa vir haar * padwaardigheidstoets. Iets waarsonder haar verkoop transaksie nie voltooi kan word nie. Vir ‘n ieder mag dit na niks vreemd klink nie, behalwe natuurlik dat ek nog nooit so iets gedoen het nie! Daar was dus so ‘n mate van ‘n gemoedskonsternasie te bespeur.

Padwaardigheidstoets

Hennie Fritz 2012-06-26 Vanoggend met die kraai van die vierde haan, neem ek ons woonwa vir haar * padwaardigheidstoets. Iets waarsonder haar verkoop transaksie nie voltooi kan word nie. Vir ‘n ieder mag dit na niks vreemd klink nie, behalwe natuurlik dat ek nog nooit so iets gedoen het nie! Daar was dus so ‘n mate van ‘n gemoedskonsternasie te bespeur.

Die laaste hoofstuk ... of is dit?

Leon 2012-06-26 Toe op ’n stadium besluit ek ek moet iets aan die situasie doen, want dinge begin my in die verleentheid stel en ek het skade vir onsself veroorsaak deur die dinge en ek het in die proses die Here ook beter leer ken en dinge het vir ons (net ek en my vrou, geen kinders, was kinderloos) begin verander.

sitkamer-vryheidsvegtersversinnebeelding

Jacobus Faasen 2012-06-25 mette koppelteken ammeketaar geslaat, geverbaliseer ...

Oor geloof en heiliging

Kobus de Klerk 2012-06-25 As ons dus sê dat ons in God glo, verbind ons onsself terselfdertyd tot heiliging en heiligmaking aan God deur die HERE Jesus Christus, die onwyfelbare, ontwyfelbare en ewige Woord. En in die HERE Jesus Christus word dit wél volbring.

Nie bereid om te redekawel nie, Jaco?

Jan Rap 2012-06-25 Jou kommentaar oor my reaksie op jou Aksie-reaksie-brief het betrekking.

Mal Thysie

2012-06-25 Die visserman verander nooit van snaar.

Ons kan doen met spirituele mondigheid

Pieter van Niekerk 2012-06-25 Dis opwindend - die spirituele ontwaking by mense.
Top