SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Die kastrasie van Alan Turing

Johan-Paul 2012-06-25 Deur Google se doodle ...

Hy is dood

Boer in Beton 2012-06-25 Ek lees die VB-advertensies toe my oog op die foto val, links bo, onder die opskrif "sterfgevalle" - die gesig, voller hare, minder 'n bril, maar dit was vir seker hy.

Spoonerismes, bv: "Vet mooi nokkol"

Johannes Comestor 2012-06-25 Reusedwerg het onlangs geskryf: "Die mense sit en doen vet mooi nokkol" (SêNet, 18 deser).

elandsmoedermelk innie are

Jacobus Faasen 2012-06-22 indringers, inkommers, oud-koloniaalgesindes ...

Ek hoop nie dit gebeur weer nie ...

Jan Rap 2012-06-22 "In die eerste toets teen die Engelse gee Hougaard 'n taktiese skoppie met minder as 2 minute speeltyd oor. Natuurlik gee die Engelse nie besit af nie en fase op fase vorder hulle totdat hulle punte aanteken en die Springbokke lyk toe na die wedstryd nie so goed as wat hulle op minuut 78 gelyk het nie."

Die kerk

Pieter van Niekerk 2012-06-22 Die kerk is nie dood nie

Luke, jy daar in Korea

Maya 2012-06-22 Suid-Afrikaners is geneties "gegear" om egigiets te oorleef.

Volwasse ervaring

Hennie Fritz 2012-06-22 Die stoeiende gedagtes van die afgelope klompie uur, wat hulle as ’n skryfding nou gestalte wil gee, is moontlik nie net gevorm in die uitvoering van ’n dagtaak nie, maar was moontlik ook die resultaat van ’n stuk nuuskierigheid. Daarom, en seker ook om my sogenaamde heilige onskuld te beskerm, moet ek noem dat die ondervinding van gister in werksverband was – suiwer aldan nie.

Ek het jou resep ingespan, Maankind

Duitswester 2012-06-22 Bottom line Maankind, jou resep is geprint en in my plakboek, dis erg lekker.

Lesersresensie: 100% Volroom Melt

Rika Vermeulen 2012-06-22 Oor Grootboom Gesprekke op 19 Junie – Melt Sieberhagen by Aan de Braak Teater, Stellenbosch

Tweedehandse boeke en boekwinkel-etiket

Johannes Comestor 2012-06-21 In die nuwe Suid-Afrika is ’n mens verplig om jou oor klein gelukkies te verbly, soos toe die gedagte by my opgekom het dat tweedehandse boekwinkels sedert 1994 darem nog nie merkbaar agteruitgegaan het nie.

Heil’ge Waarheid

Jacobus Faasen 2012-06-21 eisj, al spel bai’ abaNtu (Mens) “eisj” as “eish” ...

Oor Jaco se aksie en reaksie

Jan Rap 2012-06-21 Jy's reg Jaco; aksies het die geneigdheid om reaksies uit te lok. Terwyl ek jou brief lees, berig die radio dat 'n 77-jarige boer in sy huis deur 4 mans doodgeskiet is, die vrou is in 'n kritieke toestand in die hospitaal. Dit is minder as week later wanneer berig was dat 'n 79-jarige boer en sy 76-jarige vrou deur mans op hulle plaas aangerand is.

Vir Jaco en Perdebytjie

Jan Rap 2012-06-21 Julle kommentaar op my brief oor doktor McCloud verwys.

Evangelie vir eunigs, gays en Afrikane

George Bekker 2012-06-21 Met die lees van Pieter se brief Evangelie vir eunigs, gays en Afrikane was ek skielik wakker toe ek lees: "Baie van ons vergeet gerieflikheidshalwe dat die eerste Christen in Afrika volgens die vertelling nie wit was nie."

Oudioboeke vir tienjariges

Susan le Roux 2012-06-21 Weet jul dalk waar ek oudio-kinderstories kan aflaai?

Mond uitspoel vanuit Korea

GroenApie 2012-06-21 "Korea se somerblik en herinneringe aan verlede jaar se humiditeit, weeklange reënbuie en muskiete krap aan my agterkop. Dis maar 'n nat besigheid die kant. Tog opwindend. Groen, groener en groenste. En dis amper perske-tyd. Blatjangmaaktyd. Koreaanse verenigde vrugtevlieë verlustig julself!"

Die ding met honde ...

Pieter van Niekerk 2012-06-21 "'F#* die hond, wat van my!', skreeu-sê die antie, nadat ek oor haar hond kla, wat een meter vasgetou, sonder kos of water, aan ’n paal krom staan. Die fliek Disgrace het my weer aan die insident herinner; dit het die ding oor honde weer by my aangewakker."

En toe trou ek ...

Leon 2012-06-21 Daar is nie plek vir gay-wees in ons familie nie, ek het maar allerhande verskonings uitgedink net om hul stil te kry.

Wintervakansie

Hennie Fritz 2012-06-21 "Ons elkeen het so ‘n pak vakansiefoto’s êrens. Party se pakke is voller as ander en die albums beter saamgestel, maar op die een of ander manier is dit daar."
Top