Lukie,
Byt vas. Dit word nooit makliker nie, maar mens se vel raak lateraan dikker. Apaties en hard is maar die mens se manier om homself te beskerm. Ongelukkig sal dit 'n leefwyse word as jy nie daadwerklik probeer om dit te verander nie. Jou sin vir humor is nou jou enigste beskerming. Verander jou strategie na die een waar jy niks persoonlik opneem nie. Suid-Afrikaners is geneties "gegear" om egigiets te oorleef.
Mooi bly
Maya

